Marcel & Rosie Theunissen

STORIE:


Ons het beplan om 2 Mei 2020 aan mekaar trou te beloof, maar toe gebeur Covid onverwags! Ons trou steeds in 2020 ‘n baie klein intieme geleentheid, maar besluit om 1 Mei 2021 hierdie baie spesiale dag saam met ons vriende en familie aan die voet van die Swartberge te vier. Soos ons vir mekaar sê: “it was not as planned it was better”
Ons wou net hê dit moet een onvergeetlike dag vir ons gaste wees met baie verrassings. Die dragkode was formeel met skoene vir ‘n avontuur en dit was beslis ‘n avontuur!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: De Opstal
  • Bruidegom-pak: Romens
  • Dekor: De Opstal
  • Fotograaf: Lora Photography
  • Grimering: Hanja Hair & Makeup
  • Hare: Andre Millions Hairs
  • Huurdienste: Grand room design
  • Huweliksbevestiger: Lettie Buchner
  • Juweliersware: Portchie’s Red Teapot
  • Trouring: Viljoens
  • Troukoek: Viljoens
  • Koördineerder: Matilda de Bod
  • Musiek: Red Sheep
  • Platejoggie: Jakkals
  • Strooimeisie-rokke: Anri Ham
  • Trourok: Alana van Heerden
  • Venue: De Opstal
  • Paartjie se verblyf: De Opstal
  • Videograaf: Kondensmelk Productions
  • Huwelik kontrak: Willemien van der Merwe