Marilee & Juan Barnardt

STORIE:


Ek & my man ken mekaar al amper 11 jaar. Ons is skool liefdes & is in ‘n verhouding vir 9 en n half jaar voor ons getroud is. Ons moes die 8ste Augustus 2020 getrou het maar weens covid moes ons ongelukkig die troue skuif tot die 29ste Mei 2021.
Dit was wel die perfekste dag. In die middel van ons seremonie het dit klip hard begin reën en het nie opgehou nie maar nie te min was dit een van my gunsteling oomblikke en sien dit as seëninge van bo. My man is 100% die liefde van my lewe, hy is my veilige plek en hy sal die wêreld versit vir my. As ek dink aan ons trou dag sal ek altyd dink dit was die beste dag van my lewe want ek kon vir ewig beloof aan die belangrikste persoon in my lewe.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21040


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21040



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

  • Blomme: Lily and Lime – Sandra de Freitas
  • Bruidegom-pak: Amigos
  • Dekor: Ek het dit self gedoen. Ek het by verskeie verskaffers decor gehuur. Fancy functions en elite hire
  • Fotograaf: Liezel Volschenk
  • Gaste Geskenke: Ek het dit self gedoen en elke gas het n paar unieke kouse ontvang
  • Grimering: Wilna Allpass
  • Hare: Wilna Allpass
  • Huweliksbevestiger: Innes Benade
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: NWJ
  • Troukoek: Mila cakes
  • Musiek: Disco and sound – esther taylor
  • Skoene: Shoe city
  • Strooimeisie-rokke: Hoiden
  • Trourok: Besters Bridal. Vanessa van der Velde
  • Venue: Oppie plaas venue
  • Paartjie se verblyf: Misty Orchards en Koudouw
  • Vermaak: Mirrorbooth
  • Vervoer: Imperial
  • Videograaf: Jason Maggot
  • Huwelik kontrak: Nico Smith
  • Wittebrood plek: Bloubergstrand, weskus en montagu