Marileze & Alen Robertson

STORIE:


K en my man Alen het by n familie lid se verjaardag geontmoet, hy het my nr gekry na n lang gesukkel,ek het phone eers lank na die tyd geantw, en toe gaan ons op n ontmoeting by spur vir n heerlike ete net vir ons twee en die res is geskiedenis.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Frans Conradie
  • Bruidegom-pak: Suit hire in Bellville
  • Dekor: Henna du Preez
  • Fotograaf: Alfonzo
  • Gaste Geskenke: Koeverte met ietsi in vir die huwelik
  • Grimering: Michelle Van Rooi
  • Hare: Michelle Van Rooi
  • Huurdienste: Henna du Preez
  • Huweliksbevestiger: The Venerable Rodney Whiteman
  • Juweliersware: Sterns
  • Trouring: American Swiss
  • Troukoek: Nadine Radloff
  • Koördineerder: Geen
  • Musiek: Brian and his band
  • Platejoggie: Dj Ernie
  • Skoene: Truworths
  • Skryfbehoeftes: Alles self gedoen
  • Strooimeisie-rokke: Ronel de Jager
  • Tente: Geen
  • Trourok: That’s the dress
  • Venue: Kweekraal gasteplaas
  • Paartjie se verblyf: Kweekraal gaste plaas
  • Vermaak: My seun het gebaldans
  • Vervoer: Geen
  • Videograaf: My vriend het sy eie gebruik
  • Huwelik kontrak: Geen
  • Wittebrood plek: Solly en Maria se hoeki