Marnó & Annicka Smalberger

STORIE:


Dit was die dag waarvan ons as Hoërskool kinders gedroom het. Ons het mekaar ontmoet toe ek maarnet Graad 9 was en hy Graad 10. Jare later en ons het ons droom troue gehad. Dit was perfek! Baie emotional maar perfek, en op die spesiale dag het ons ook uit gevind dat ons swanger is met n seuntjie, die enigste een wat die “Smalberger” van eendag kan aan dra.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Fotograaf: 228 Photography
  • Grimering: Jess’s Beauty Bar
  • Trouring: Sharmain Rademayer – Juwelier
  • Strooimeisie-rokke: Emsie Smit Moi Rokke
  • Venue: Stable Inn – Springs
  • Paartjie se verblyf: Stable Inn – Springs