Morné & Sue Kühn

STORIE:


Grondpad liefde…

By ‘n braai het alles verander. Die geselsies op die grondpad na ons verskillende huise het gereeld gebeur. ‘n Oproep een aand dat ek hom moes kom red van ‘n “blind date” het ons lewe verander. Toe ek daar aankom wag die mooiste man met potblou oë vir my. Ek vra hom: “Waar is die meisie?” Met die woorde: “Sy het nou net die vertrek ingestap.” My hart was syne!

‘n Verlowing op Skulpiesbaai het gevolg en ‘n troue by Kweekkraal het ons gebind.

Dis vir ons as paartjie, belangrik om reg met mekaar te kan praat. Om ‘n gesprek te voer oor dinge wat pla en sommer net oor ons dag of goedjies wat ons gelukkig maak.

Ons voel ook paartjies baklei nie soseer oor wat gesê word nie, maar hoe dit gesê word.

Dit is so belangrik vir ons twee om verhoudingsvaardighede te hê om te weet hoe om ‘n gesprek te hanteer wanneer dit buite beheer raak.

Saam sal ons nog diep spore trap met liefde, geduld en geloof.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21112


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21112



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

  • Blomme: Heidi Barkhuizen
  • Bruidegom-pak: Josef Tailor
  • Dekor: Faddels Catering
  • Fotograaf: Tronelle Steyl Fotografie
  • Gaste Geskenke: Myoogappel
  • Grimering: Annemie Nel
  • Hare: Annemie Nel
  • Huweliksbevestiger: Ds. Willem Jacobs
  • Trouring: Touch of Gold Middelburg & TouchWood
  • Troukoek: Heidi Barkhuizen
  • Koördineerder: Tina-Mari van Wyk
  • Platejoggie: Just for You Sound
  • Skoene: Vellie Boutique & Charming Shoes
  • Trourok: Yourday Bridal Centurion
  • Venue: Kweekkraal Gasteplaas
  • Paartjie se verblyf: Kweekkraal Gasteplaas
  • Huwelik kontrak: FH Wolmarans Attorneys