Nate & Jaid Slabbert

STORIE:


Die 8ste Augustus.. Die dag wat ek my beste vriend, en lewensmaat getrou het. Die dag wat ek besluit het dat ek nie die wereld kan aanvat sonder hom nie, nie sonder my “soul mate” nie.

Die beplanning rondom die groot dag was stress vol, en natuurlik het ons was daar n paar dae waar ons mekaar wou “dood maak” en baie dae vol trane…vol trane omdat die prinses nie haar Koning gehad het om haar weg te gee nie, omdat die dogtetjie dit mos doen sonder haar papa – ek dank Liewe Jesus elke dag dat ek so n fantastiese man; ma en broer het wat my deur daai dae gedra het.

Alles van die beplaning tot en met die trou dag was Perfek , die “Yes to the dress” , die mooiste trou skoene vind, die hare en make-up trail, engegament shoot, Hueweliks klasse met ons Pastoor, venue kies en kos kies. Ons eerste dans liedtjie kry(met baie trane) , ek en my ma wat ons dans liedtjie kies(nog meer trane) , blomme gaan kyk en kies – all die beplaning en ons groot dag was die mees perfekste dag wat ek nog ooit in my hele lewe gehad het – my eie ‘Sprokiesverhaal’

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Blossoms florist
  • Dekor: Self gedoen
  • Fotograaf: Vision photography
  • Grimering: Hair & Makeup by Zita Ferreira
  • Hare: Hair & Makeup by Zita Ferreira
  • Huweliksbevestiger: Pastor Jean Keys
  • Koördineerder: Damarakloof
  • Musiek: Dj Riaan
  • Venue: Damarakloof
  • Huwelik kontrak: Chantel van Heerden Attorneys