Neil & Jané Britz

STORIE:


Neil het in Carletonville groot geword en Jané in Pretoria.Neil is ‘n ingenieur en Jané ‘n onderwyseres.

Hulle het mekaar vir vier jaar geken, maar nooit saam gekuier nie…

Daarna het Jané vir Neil vir die eerste keer in Platteland gesien en nooit besef dit is die begin van hulle sprokie verhaal nie.

Neil het op ‘n dag vir Jané ‘n boodskap gestuur op Facebook.

Hy het die gesprek begin deur vir Jané te vra of hulle net Facebook vriende gaan bly en nooit met mekaar weer gaan praat nie.

Daarna het hulle nooit ophou praat nie.

16 September 2018 het hulle hul verhouding offisieël gemaak en op 29 Desember 2019 het Neil die groot vraag gevra.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: ICT Flowers
  • Bruidegom-pak: Eurosuit
  • Dekor: ICT Flowers
  • Fotograaf: Nicolene Meyer Fotografie
  • Gaste Geskenke: Baked by a cherry on top: Koekies met gaste se name op.
  • Grimering: Lynette van Zyl Bridal Makeup and Hair (Bruid) Mars Makeup (Strooi meisies)
  • Hare: Lynette van Zyl Bridal Makeup and Hair (Bruid) Hair by Nina (Strooi Meisies)
  • Huweliksbevestiger: Ds Johan Avenant
  • Juweliersware: Pandora, Lovisa en Freedom of Movement
  • Trouring: Touchwood (Neil) Browns (Jané)
  • Troukoek: Baked by a cherry on top
  • Koördineerder: Red Ivory – Denielle
  • Musiek: Gauteng DJ Henk
  • Platejoggie: NA
  • Skoene: Opari (Jané) Arthur Jack (Neil)
  • Skryfbehoeftes: Trou Tierlantynjies, Studio on 2, Lu Vintage Wedding Decor, Set your table, The Trend Bespoke Weddings, Teloosh Darling, The Grace Closet, Pennygum Earrings, Goodguys Bowties, The Groom, Monroes Planning and Printing, Graca Candles
  • Strooimeisie-rokke: Karen Couturier
  • Tente: NA
  • Trourok: Whimsical Bridal
  • Venue: Red Ivory
  • Paartjie se verblyf: Red Ivory
  • Vermaak: Photoboo-Thing
  • Vervoer: NA
  • Videograaf: Motion Craft Films
  • Huwelik kontrak: Hesmarie Swart
  • Wittebrood plek: Africamps Oakhurst en Pinnacle Bay Guesthouse