Nilene & NJ van Lill

STORIE:


Ons het 12 September 2020 op die plaas verloof geraak. Ons wou so gou as moontlik trou, maar my ma bly in Kanada. Covid het gemaak dat my ma nie kan oor kom vir ons troue nie. Ons het besluit om ‘n jaar te wag. Ek en NJ wou ‘n gemaklike plaas troue hou. Ons troue was by Môreson plaas in Malmesbury. Dit was die perfekte dag gewees. Al ons vriende en familie was by ons om die dag saam ons te kon deel. Dit was een dag wat ek NOOIT sal vergeet nie. Ons kon nie vir ‘n beter dag gevra het nie.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21130


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21130



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

  • Blomme: Elize van Graan
  • Bruidegom-pak: Klere wat my man in sy kas gehad het.
  • Dekor: Elize van Graan
  • Fotograaf: Stefan Venter & FC van Tonder
  • Gaste Geskenke: Forget Me Not Crafts
  • Grimering: Elandri Labuschagne
  • Hare: Danica’s Hair Studio
  • Huurdienste: Baie Goeters ,Ooh la la verhuurings & Yoyo foood company
  • Huweliksbevestiger: Jacobus Maass
  • Juweliersware: Self gekoop
  • Trouring: American Swiss
  • Troukoek: Sweets tafels
  • Koördineerder: Geen – ek self
  • Musiek: Jaco van Graan
  • Platejoggie: X
  • Skoene: Woolworths
  • Skryfbehoeftes: Self gekoop
  • Strooimeisie-rokke: Karla – Rustig
  • Tente: Geen
  • Trourok: Karla – Rustig
  • Venue: Môreson plaas Malmesbury
  • Paartjie se verblyf: The Barnard’s barnyard
  • Vermaak: PicMe Photobooth -Louise
  • Vervoer: X
  • Videograaf: X
  • Huwelik kontrak: Johan Bezuidenhout
  • Wittebrood plek: Gaan eers 2022 Junie vakansie – nog nie ‘n plek nie.