Petrie & Rikus Krüger

STORIE:


In die hartjie van die Vrystaat, Bloemfontein het ons twee ontmoet. In ‘n “local” plekkie genaamd Scarlett Room. ‘n Gemeenskaplike vriendin het ons aan mekaar voorgestel. Alhoewel hierdie in 2013 was het ons mekaar eers weer ‘n jaar later raak geloop. Van daar af het ons as vriende begin saam kuier en ons het van Augustus af begin vas uitgaan. Ons het verloof geraak 1 Januarie 2019. Ons troue was oorspronklik vir Mei 2020, maar is uitgestel as gevolg van die covid regulasies. Ons het uiteindelik ons spesiale dag die 27 Maart 2021 gehad en dit kon nie beter wees nie.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21125


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21125



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

  • Blomme: Christa van Wyk
  • Bruidegom-pak: Casper Bosman
  • Dekor: Christa van Wyk
  • Fotograaf: Renske De Klerk RDK Photography
  • Gaste Geskenke: –
  • Grimering: Jean-Marie Westraad makeupbyJeanMarie
  • Hare: Milene Barnard Glow Hairstudio
  • Huweliksbevestiger: Nico van As
  • Juweliersware: All Things Bridal
  • Trouring: HDL en Heathorn’s
  • Koördineerder: Jean – Prieur du Plessis
  • Musiek: Loud Level
  • Skoene: Kingsmead
  • Skryfbehoeftes: Dupla Drukkers
  • Strooimeisie-rokke: Yde
  • Trourok: Whimsical Bridal Pretoria
  • Venue: Duck Point
  • Paartjie se verblyf: Duck Point
  • Videograaf: Heinz Boesenberg HbFilms
  • Huwelik kontrak: E.G Coopers
  • Wittebrood plek: Kaapstad, Kampsbaai