Ray & Ané Ball

STORIE:


Liefde in die Oos- Vrystaat. Ons het mekaar 4 jaar gelede ontmoet. Vinnig het die ontmoeting in sommer baie koffies verander. Na ‘n hele ruk moes ek egter uitvind dat Ray nie eintlik koffie drink nie. Op 25 September 2020 het ons verloof geraak op ‘n jag-naweek in die Oos Kaap. Op 25 September 2021 presies ‘n jaar na ons verlowing het ons BALLmakietie afgeskop sommer met ‘n hele naweek se BALLjaar. Na ‘n rowwe 2020 en ‘n hele paar oomblik wat ons gewonder het of ons troue met al ons geliefdes en vriende sal kan plaasvind. Was daar weer ‘n “huisvergadering” en ons kon voort gaan met ons reëlings. Ons sprokiesdag was presies wat ons wou gehad het. Alles het perfek uitgewerk met GROOT hulp van ons venue Oranje Gasteplaas en hulle TOP span wat alles seepglad laat verloop het.

Die hele dag was so geseënd soos daar staan in Jes 29:11 ” Ek weet wat ek vir julle beplan sê die Here. Ek beplan voorspoed vir julle, nie teenspoed nie”

Vir n oomblik het die gevoel of tyd stil staan of ons en ons geliefdes weer n oomblik “normaal” kon wees en ons bekommernisse van COVID kon weg dans……net tot die “curfew” weer ingeskop het.

Ons troue beslis ‘n SPROKIEDAG.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21057


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21057



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

    • Blomme: Oranje Gasteplaas
    • Bruidegom-pak: Promen – Bloemfontein
    • Dekor: Oranje Gasteplaas
    • Fotograaf: Anneke Human van Seven Quaters
    • Gaste Geskenke: Dames oorbelle – Sculpted
    • Grimering: Chane Otto- Chique
    • Hare: Maretha Greyling – Headmasters
    • Huweliksbevestiger: Ds W Klindt
    • Juweliersware: Bridal Emporium Bloemfontein
    • Trouring: Martie Green
    • Troukoek: Oranje Gasteplaas
    • Koördineerder: Elsa van Oranje Gasteplaas
    • Platejoggie: Merwie Bonthuys
    • Skoene: Aldo
    • Skryfbehoeftes: Leana – TL Gifts
    • Strooimeisie-rokke: Hoiden Bridesmaid
    • Trourok: Bridal Emporium
    • Venue: Oranje Gasteplaas – Fouriesburg
    • Paartjie se verblyf: Oranje Gasteplaas
    • Vermaak: Lindi& Cobus het vir die gaste gesing terwyl ons fotos geneem het
    • Videograaf: Angie & Q
    • Wittebrood plek: Ballito