Ruan & Amelia Korff

STORIE:


Meer perfek kon mens nie kry nie!

Ek en my man, Ruan is al 9 jaar saam. Die tyd het aangebreek dat ons trou aan mekaar sou beloof en soos meeste paartjies is ons oorspronklike troudatum uitgestel weens die inperking. Die jaar het ons besluit, ons trou, maak nie saak wat nie.

Dit was regtig die beste dag van ons lewe en ek sal elke Woensdag weer oor wil trou. Almal het soveel moeite gedoen om ons te akkommodeer met ons klein begrooting, van die blomme tot die videograaf.

My droom dag het waar geword en daar is nie genoeg dankie’s aan ons ouers wat dit moontlik gemaak het nie.

Aan my man, ek is opgewonde vir ons toekoms en sien so baie uit na die leeftyd van geluk wat nog vir ons voorlê!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om op te teken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanneer stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Anrule Plant & Decor Hire
  • Fotograaf: Clareece Smit
  • Grimering: Angelique Nel Make-up Artist
  • Hare: Angelique Nel Hair Stylist
  • Huurdienste: Lampyridae Lights
  • Huweliksbevestiger: Tjaart Meyer
  • Juweliersware: Lovisa
  • Troukoek: Bordeaux Game Farm
  • Platejoggie: DJ Jonty
  • Skoene: Steve Madden
  • Strooimeisie-rokke: Bride & Co
  • Trourok: Bride & Co
  • Venue: Bordeaux Game Farm
  • Videograaf: Hireath Films
  • Huwelik kontrak: Koos Roos Prok / Att