Ruan & Juanita Marais

STORIE:


Ek en my Man ken mekaar al 24 jaar. Ons het saam groot geword, was baie goeie huis vriende, baie saam gekuier en gespeel. Op 1 November 2014 het ons begin uitgaan. Ons is al 7 jaar saam. Ons het op my verjaarsdag, 9 Julie 2021 verloof geraak op Hartenbos se strand. Ons het ons droom troue self gereël in minder as 2 maande en is op 16 Oktober 2021 getroud met net 40 baie spesiale gaste. Dit was die beste en mooiste dag ooit.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21058


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21058



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

    • Blomme: Onsself
    • Bruidegom-pak: Woolworths
    • Dekor: Onsself
    • Fotograaf: Gretha de Kock en Mariska Niemand
    • Gaste Geskenke: My ma – Suzette Hanekom
    • Grimering: Hair Affairs – Worcester
    • Hare: Hair Affairs – Worcester
    • Huurdienste: Best Events – Worcester
    • Huweliksbevestiger: Miga Coetzee
    • Trouring: Drikus Bezuidenhout
    • Troukoek: Nita – Worcester
    • Koördineerder: Onsself
    • Musiek: Onsself
    • Platejoggie: Onsself
    • Skoene: Model Sport
    • Skryfbehoeftes: Copy Cat – De Doorns
    • Trourok: Anje Bridal Couture
    • Venue: Damas Guest Farm – Worcester
    • Paartjie se verblyf: Damas Guest Farm – Worcester
    • Huwelik kontrak: Nita Brand
    • Wittebrood plek: Danabaai