Rudi & Angelique Barnard

STORIE:


Dit is ʼn baie interessante storie. Ons het ʼn jag naweek beplan en my ma het my en my sussie gevra of ons nie die dag gou saam haar na ʼn wapen winkel (Brothers Arms) wil gaan om ʼn baadjie vir die jag naweek te gaan omruil nie, ek en my sus sou eintlik ons eie ding gedoen het maar het toe besluit om saam my ma te gaan. Ek was nie eers bewus van so winkel nie omdat ek altyd net die meubel winkel gesien het. My sus se kêrel van daai tyd het saam gegaan. Ons het in die winkel gekom en die een man was baie vriendelik en behulpsaam en ons het heeltyd grappies gemaak. Soos ons uitstap het my sus se kêrel vir my gesê hoekom het ek nie sy nommer gevat nie, ek het vir hom gesê dat dit nie ʼn vrou se plek is om ʼn man vir sy nommer te vra nie, ek het vir hom ook gesê dat as hy dan so voor op die wa wil wees hoekom gaan kry hy dit nie. Die volgende dag kry ek ʼn boodskap van hom om te sê hy het sy nommer gaan kry en hy wag vir my oproep. Ek het heeldag gehuiwer en uiteindelik die aand vir hom ʼn boodskap gestuur en daar het ons sprokies lewe begin…

Ons troue was asemrowend! Ons het gesoek na iets wat by ons pas as ʼn paartjie en weereens was die buitelewe/natuur ons opsie. Ons het die pragtigste venue gekry wat in die bos is en lyk soos ʼn woud met die mooiste en langste bome net waar jy kyk. Ons het nie ʼn spesifieke tema gehad nie, maar dit was rustic met ʼn elegante element daarby.
My besliste hoogtepunt was toe ek in die kerk afstap en my man in trane uitbars, dit was vir my so spesiaal en ʼn besliste teken van sy liefde vir my! Verder was ons hele dag ʼn hoogtepunt aangesien ons dag vir ons perfek was!

Ons definisie van ʼn gelukkige huwelik is om God heel eerste in ons huwelik te stel, om mekaar met respek te behandel en mekaar se beste vriend te wees. Bowe alles om mekaar opreg en baie lief te hê!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21028


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21028



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

    • Blomme: Cheryl Kunte
    • Bruidegom-pak: Black tie
    • Dekor: Venue self
    • Fotograaf: NJA Photographic solutions & Oppimuur Picture Framers
    • Gaste Geskenke: Ons self
    • Grimering: Allure Makeup
    • Hare: Allure Makeup
    • Huurdienste: Softlight Events & Hand creations
    • Huweliksbevestiger: Ds. Richard van der Westhuizen
    • Juweliersware: Amerika & Pandora
    • Trouring: Deonne le Roux Jewellers
    • Troukoek: Vicky de Nysschen
    • Koördineerder: Elizabeth Knell
    • Musiek: Keenan
    • Platejoggie: Geen
    • Skoene: Edgars
    • Skryfbehoeftes: Self
    • Strooimeisie-rokke: Laat maak
    • Tente: Geen
    • Trourok: Marie van Dyk
    • Venue: Galagos Country Estate
    • Paartjie se verblyf: Galagos Country Estate
    • Vermaak: Jacques van der Westhuizen
    • Vervoer: Self
    • Videograaf: Geen
    • Huwelik kontrak: MacRobert Attorneys
    • Wittebrood plek: Kaap