Susan & Koos Loubser

STORIE:


Stellenbosch was nog nooit so mooi soos 31 Januarie 2015 nie.  Ons was beide studente, dit was die naweek van jool en ons was genooi na ʼn partytjie by ʼn gemeenskaplike vriend se huis.  Die res is geskiedenis.

Ons altwee is baie georganiseerd en nodeloos om te sê was die verlowing haarfyn beplan en so ook het ons presies geweet wat ons wou hê vir ons troudag.  Dit was wonderlik om die beplanning saam te kon doen en ons is so dankbaar vir die hulp van ons ouers en die Rosebarn-span.

Die tema vir ons troudag was klassiek, formeel en romanties.  Massiewe dahlias (so groot soos my hand) gemeng met rose, ranonkels, anemone en amaranthus in kleurskakerings van berrie, pienk, mauve, burgandy met swart eetgerei het ʼn romantiese, luukse en dramatiese gevoel geskep.  Die blomme was gekombineer met ʼn verskeidenheid van vrugte soos trosse druiwe, granate, pers vy, en granadillas.

Hoogtepunt?  k kry hoendervleis, ʼn knop in my keel en trane in my oë as ek daaraan dink.  Die oomblik toe ek by my pa inhaak, my toekomstige man sien en ʼn kerk vol gepak met die mense vir wie ek die liefste is, dit sal vir altyd ʼn hoogtepunt in my lewe wees.  Dit was ONGELOOFLIK! Ek kan dit nie beskryf nie!

Ek kan sonder twyfel sê dat ons troudag ʼn reuse sukses was en alles was waarvan ons gedroom het.  Die kos was ongelooflik, die dekor soos uit ʼn boek, en ʼn partytjie wat ons gaste tot middernag besig gehou het.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21023


Vir EFT stemme moet jy ʼn minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21023



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

  • Blomme: Pieter Kok
  • Dekor: The Rosebarn
  • Fotograaf: Liezel Volschenk
  • Gaste Geskenke: Doornkuil Olyf Produkte
  • Grimering: Githe-Meret Make-up Artist
  • Hare: Jean Kuttig
  • Huweliksbevestiger: Ds Nico Nel
  • Juweliersware: Swarovski
  • Trouring: Carine Van zyl Jewellery & Viljoens Jewellery
  • Troukoek: Issi Schultz
  • Koördineerder: Sanda Lotter
  • Platejoggie: DJ Hannulis
  • Skoene: Steve Madden
  • Skryfbehoeftes: Studio Alt Designs
  • Strooimeisie-rokke: Monsoon Clothing
  • Tente: The Rosebarn
  • Trourok: Charlotte Fransina
  • Venue: The Rosebarn
  • Paartjie se verblyf: The Rosebarn
  • Videograaf: TwentyTwenty Films
  • Wittebrood plek: Sun City & Bottlierskop Game Reserve