Tryston & Izanel van Schalkwyk

STORIE:


Noem ons maar “Highschool sweethearts”. Ons was beste vriende van graad 10 af en almal het altyd gesê hulle weet dat ek en Tryston eendag bymekaar gaan uitkom. Hy het dit geweet en natuurlik het ek daarteen gestry. Hy was smoor verlief, maar ek het vas geglo ons is net vriende en niks meer nie. Nie te min was ons pad reeds vooruit beplan. Matriek het gekom en daar kry ons die onvergeetlike geleentheid om saam Frankryk, Duitsland, Switserland en Oostenryk te besoek tydens ‘n atletiektoer. Dit het die vlam aangesteek van ‘n vuur wat vandag helder brand. Paar maande later eindig ons op as matriekafskeid dates en toe sluit ons die jaar op ‘n hoogtepunt af en gaan saam my ouers na ons strandhuis toe. Dit is toe wat ek besef ek raak spontaan ook verlief op hom. Soos hulle sal sê “and the rest is history”… Hier staan ons van beste maatjies op skool tot ‘n getroude paartjie vandag en ‘n blink toekoms wat vir ons wag. 

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21108


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21108



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

  • Blomme: Lovedbeloved – Coreen
  • Bruidegom-pak: Tailor me
  • Dekor: Rosemary Hill, Lovedbeloved – Coreen
  • Fotograaf: Shanaygreenephotography
  • Gaste Geskenke: Kieskeurige bruidjie
  • Grimering: Bruid – Natasha Joubert, Bruidsmeisies en Ma’s – Meraki
  • Hare: Bruid – Natasha Joubert, Bruidsmeisies – Meraki
  • Huurdienste: Giant jenga – Lawn games, Photobooth – Snapbooth
  • Huweliksbevestiger: Dominee Ben Joubert
  • Juweliersware: Eden & Co pêrel ring, Forever new oorbelle, Fossil mans horlosie
  • Trouring: Bruid – Elri diamante en juwele, Bruidegom – Amouri
  • Troukoek: Rosemary Hill (Wortel, Red velvet & Blueberry)
  • Koördineerder: Caryn – Rosemary Hill
  • Musiek: Tema: Mumford and Sons
  • Platejoggie: Multimusic
  • Skoene: Bruid – Call it spring, Bruidegom – Aldo
  • Skryfbehoeftes: Self gedoen met hulp van my ma en sussie
  • Strooimeisie-rokke: Natalia Jefferys
  • Trourok: Natalia Jefferys
  • Venue: Rosemary Hill (Distillery)
  • Paartjie se verblyf: Rosemary Hill
  • Videograaf: Son of wolf films
  • Huwelik kontrak: Henk Kapp Attorneys
  • Wittebrood plek: Mauritius – Rio le Morne