Werné & Annica Strydom

STORIE:


As ek nou daaraan terugdink, is my en my man(Werné) , se hele liefdesverhaal (trou storie) eintlik een groot DEJA-VU ervaring.

Op 1 Desember 2017, gaan dans ek impromptu met vriende by ‘n kuierplek in Kemptonpark.
Ek, ‘n Grondslagfase- onderwyseres ,was reeds gereed om in 2018 in Suid-Korea te gaan skoolhou.
Vroegaand reeds het ek Werné (nou my man), met sy “ponytail”, raakgesien.
Hy was vir my mal aantreklik.
En so ook ek vir hom.
Dit was werklik asof ons beide net onmiddelik geweet het dat ons vir mekaar bedoel was.
Op 9 Desember 2017 het ons reeds begin uitgaan.
2018 was die moeilikste jaar ooit.
Ure-lange oproepe, oor kontinente, moes ons verhouding vestig en bou.
September, 2018, vlieg Werné na Suid-Korea en raak ons op Jeju – eiland verloof. Dit ten spyte van die feit dat ons mekaar in die werklike lewe toe nog min gesien en werklik geken het.

Terug in Suid-Afrika het ons begin beplan om in 2020 te trou.
As gevolg van die Covid-pandemie moes ons dit met ‘n jaar uitstel en is ons uiteindelik op 17 September 2021 by “The Bell and Blossom Wedding venue” in Pretoria getroud.

Ek en Werné is steeds mekaar se beste vriende en oneindig lief vir mekaar. Ons is spreekwoordelik ‘n paartjies wat reeds ‘n sak sout saam opgeëet het.
Ek dink dat ek en Werné se storie ‘n voorbeeld aan ander voornemende paartjies is om niks in hulle weg te laat staan om werklik by mekaar uit te kom nie.
Na 4 jaar vier ons steeds elke dag die lewe en die liefde.
“The best is yet to come.”

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21123


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21123



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

  • Blomme: Die Blommemark Middelburg Mpumalanga
  • Bruidegom-pak: The dress suit
  • Dekor: Familie en vriende
  • Fotograaf: Million to one photography
  • Grimering: Beautiful change
  • Hare: Madelein’s beautiful brides
  • Huurdienste: Anmad Verhurings vir kerse
  • Huweliksbevestiger: Dominee Jan Potgieter
  • Trouring: Julian Roux en Du Preez Jewellers
  • Troukoek: Sweet Cheeks Cakery
  • Koördineerder: Myrna Labuschagne
  • Musiek: AMA Promotions
  • Skoene: Spitz enjoy Edgars
  • Strooimeisie-rokke: Mariana Bakkes
  • Trourok: Bride and Co Boksburg
  • Venue: The Bell and Blossom Wedding Venue
  • Paartjie se verblyf: The Bell and Blossom Wedding Venue
  • Huwelik kontrak: Carla Cloete
  • Wittebrood plek: Namibië