Wynand & Trulize Smit

STORIE:


Ons moes as gevolg van Covid ons winterstroue uitstel na ‘n Donderdag omdat ons venue reeds vol was vir die res van die jaar en ons bloot net nie meer kon wag tot 2022.

Ons was van oordeel dat dié wat daar wíl wees, daar sál wees en dit was inderdaad so! Die was ‘n absolute viering van liefde, ‘n ware liefdesfees.

Ons was waarlik die gelukkigste twee mense op ons dag. Dit was net in ‘n oogwink verby.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Kamelia Bloemiste
  • Dekor: Kamelia Bloemiste
  • Fotograaf: Cindy Louwrens Fotografie
  • Gaste Geskenke: Koester
  • Grimering: Melika Make-up – Nerisha van Gent
  • Hare: Alicia’s Hair
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Wikus Van Zyl
  • Juweliersware: Takealot.com
  • Musiek: Kobus Van Wyk, Jacques Le Grange & FJ Roos
  • Platejoggie: DJ Ugotshot
  • Skoene: Superbalist
  • Skryfbehoeftes: Drukwerk: CJ Extreme & Jetline
  • Strooimeisie-rokke: Shein
  • Trourok: Ernst Schütz Exclusive
  • Venue: C’est La Belle
  • Paartjie se verblyf: C’est La Belle
  • Huwelik kontrak: Van Coller Blom Ingelyf
  • Wittebrood plek: Ballito & Mauritius