Zander & Petra Van der Linde

STORIE:


Ons het albei in dieselfde plattelandse dorpie groot geword en na dieselfde laer- en hoërskool toe gegaan. Ek is ‘n jaar ouer as Zander, maar ek het geweet van hom, alhoewel ons paaie nooit direk gekruis het nie. Zander was glo weer glad nie bewus van my bestaan nie (ek dink natuurlik net hy het nie opgelet op skool nie 😉 ). Na skool is Zander na Beyond Adventure toe en ek het gaan studeer in Pretoria. Omstandighede het ons albei wel weer teruggebring na ons tuisdorpie toe. Ek was twee jaar terug in Standerton, voordat Zander my die eerste keer op Facebook gekontak het. Nadat ek uiteindelik my selfoonnommer vir hom gegee het, het ons op WhatsApp begin gesels tydens die heel eerste streng ‘lockdown’ vroeg in 2020. Ons was altwee geklassifiseer as ‘essential workers’ en het vir die eerste keer (soort van) formeel ontmoet toe hy vir my ‘n koffie gebring het by my kantoor venster (ek het glo net gegroet, die koffie geneem en die venster in sy gesig toegemaak – in my verdediging, ek was bitter skaam), maar wel, die res is geskiedenis. Vandag, ongeveer 75 kantoor venster koffies later, is ons getroud en gelukkiger as ooit te vore.
N.S. Ek word tot vandag toe nog gespot omdat ek gesê het ek sal nooit met ‘n boer trou of in Standerton bly nie. Nou ja toe, soos hulle sê: “Never say never”.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21102


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21102



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

  • Blomme: Hartelief Styling
  • Bruidegom-pak: Eurosuit
  • Dekor: Hartelief Styling
  • Fotograaf: Urban Lens Photography – Juné Van der Walt (Geyser) en Chiara Ritchie Photography as 2de fotograaf
  • Grimering: Mak-up by N (Gené Van Aswegen)
  • Hare: Magdaleen Duminy
  • Huweliksbevestiger: Ricus Van der Hoven
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Jack Friedman
  • Troukoek: Betsie Louw (Bruid se Ma)
  • Koördineerder: Samantha Kruger
  • Musiek: Throwback Thursday
  • Platejoggie: Throwback Thursday
  • Skoene: BluBetty
  • Strooimeisie-rokke: Bride & Co
  • Trourok: Bride & Co
  • Venue: The Stone Cellar
  • Paartjie se verblyf: The Stone Cellar
  • Wittebrood plek: Kaap