AB & Yocké Vermaak

STORIE:


Vanaf ʼn jong ouderdom het ek geweet dat my droomtroue nie ʼn gewone en alledaagse affêre sou wees nie.

Toe ons verloof geraak het, het ek, my ma en haar vriendin dadelik begin brainstorm oor hoe ons ʼn unieke draai aan ons troue kon gee. My verloofde en ek deel ʼn liefde vir kleur, en ons was vasbeslote dat ons troue ʼn vrolike kleurexplosie moes wees. Die res van die besonderhede was nog vaag, maar na vier maande se beplanning en dinkwerk, het ons besluit om ʼn tipe van ‘n Mexikaanse tema te kies.

My ma en haar vriendin, albei mode-ontwerpers, het my trourok gemaak. Ek het ʼn duidelike prentjie gehad van hoe ek wou lyk, en hulle het dit perfek uitgevoer. Ek het van die begin af geweet dat ek in ʼn hoed wou trou, en ek was nie skaam om dit nie te doen nie. Wat my man se pak betref, was dit ʼn ware avontuur om die regte een te vind, veral nadat hy besluit het om emerald groen te dra. Uiteindelik het ons sy droom pak gevind al die pad uit Italië.

Ons venue in die pragtige Oos-Vrystaat was perfek vir ons tema en het presies weergegee wat ons begeer het. Een van die dinge wat ons troue so uniek gemaak het, was dat ons al die dekor self gemaak het.

Ons het geweet dat ons iets geskep het wat niemand anders ooit sou hê nie. Ons troue was spesiaal vir ons omdat dit ons persoonlik verteenwoordig het en heeltemal anders was as die normale troues.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23122

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23122

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Multiflora
                • Bruidegom-pak: Your Pal
                • Dekor: Self gemaak
                • Fotograaf: Foxline Productions
                • Gaste Geskenke: Sleutelhouers
                • Grimering: Carisa Taljaard
                • Hare: Hair by Angie
                • Huurdienste: –
                • Huweliksbevestiger: Petrus Van Rooyen
                • Juweliersware: Lovisa
                • Trouring: HDL
                • Troukoek: Yocké- bruid haarself
                • Koördineerder: Marius Becker
                • Musiek: Dj Emissary
                • Platejoggie: Braam van Tonder
                • Skoene: Fochini
                • Skryfbehoeftes: Yocké- bruid haarself
                • Strooimeisie-rokke: VONGA Designer
                • Tente: –
                • Trourok: Marischal Barnard & Ina van Jaarsveld
                • Venue: The Rosendal Country Retreat
                • Paartjie se verblyf: The Rosendal Country Retreat
                • Vermaak: Hein Pretorius
                • Vervoer: –
                • Videograaf: Foxline Productions
                • Huwelik kontrak: Olivier-Kok Attorneys INC.
                • Wittebrood plek: Bali