Andria & Dewald van den Berg

STORIE:


Ons het op 11 Februarie 2023 getrou, omtrent nege jaar nadat ons begin uitgaan. Ons troue was soos ʼn sprokies dag gewees. Dit was reënerig die hele dag gewees en Bell en Blossom Wedding Venue het daardie dag gesprankel van die mooi. Die weer het bewolk gebly en veroorsaak dat ons daardie dag die mooiste fotos kon gekry het deur die fotograaf. Ons het werklik die dag gekry waarvan ons nog altyd droom. Ek het na Fynbos Bridal gegaan in Pretoria waar ek die mooiste rok aangetrek het en was verlief op my rok die eerste oomblik wat ek in die spieël gekyk het. My man het sy pak by Zara gekoop. My idee vir die troue was modern en simplisties, nie teveel tierlantyntjies nie. Ek het my blomme en skryfbehoeftes alles self gedoen, met my ma wat gehelp het om al die dekor en blomme mooi te rangskik op die tafels. Dit was vir my so bevredigend om in die onthaal te stap en my en my ma se harde werk te sien bymekaar kom. Ons DJ van Kilowatt Productions het ons hele dag so mooi begelei. Ek het noukeurig my musiek op ʼn ‘playlist’ gesit op Spotify en hy het net gespeel waarvoor ek gevra het. My spesiaalste oomblik van die hele dag was toe ek saam met my pa by die kansel af stap op Roan Ash se ‘If I ever saw heaven’, en ek sien my man staan en wag vir my.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23205

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23205

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Self
                • Bruidegom-pak: Zara
                • Dekor: Self
                • Fotograaf: Pioneer Studio
                • Grimering: MissJaydeekay
                • Hare: Dale van der Merwe
                • Huweliksbevestiger: Tops de Jager
                • Juweliersware: American Swiss
                • Trouring: Touchwood
                • Troukoek: Château Gâteaux
                • Koördineerder: Carmia Maritz
                • Platejoggie: Kilowatt Productions
                • Skoene: Woolworths
                • Skryfbehoeftes: dpt printing
                • Trourok: Fynbos Bridal Boutique
                • Venue: Bell and Blossom Wedding Venue
                • Videograaf: Pioneer Studio
                • Huwelik kontrak: CVH
                • Wittebrood plek: Cpirit Country Haven- Dullstroom