Andrich & Diandrie Wilson

STORIE:


Waar begin mens om jou lewensmaat te beskryf?

Ons was voorgestel deur my beste vriendin wat net wou “Cupid” speel met haar hele hart.

Nie lank daarna nie het ons totaal en al in die liefdes gat geval. Ons is al 3 jaar saam, en ek wou net van dag 1 af trou!

My man het verlede jaar baie weg gewerk en die een dag toe hy terug ry Nelspruit toe, het hy gevoel hoe die Here s√™ dis nou die tyd. Hy het in ŇČ maand of 2 my droom ring laat maak en toe spring ons weg.

Ons het van dag 1 af net op die Here vertrou en Hy stel nie teleur nie! God het ons gese√ęn om elke hoogtepunt moontlik te maak.

Ons lewens padjie is soos almal anders sin so nou en dan ŇČ grondpad, maar ek is 100% bereid om vir die res van ons lewens die padjie saam hom te teer.

Wat ŇČ groot voorreg is dit om ons dag met soveel mense te kan deel! Ek is ongelooflik dankbaar vir my man wat so hard gewerk het om ons droom troue ŇČ realiteit te kon maak.

Ek hoop ons storie kan ander se harte raak.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23153

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23153

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.


                Diensverskaffers:

                • Blomme: @MyTableStudio
                • Bruidegom-pak: Markham
                • Dekor: @MyTableStudio
                • Fotograaf: Orianne Jones van Focus and Capture Photography
                • Gaste Geskenke: Gegraveerde houtplanke deur @MyTableStudio
                • Grimering: Jent√© Knoetze en Tian√© Fick
                • Hare: Tian√© Fick
                • Huurdienste: Venue – Alkmaar Farmstay, Tafels en Stoele – 3TC Hire
                • Huweliksbevestiger: Pastoor Danie van Wyk van Shilio
                • Juweliersware: Shein en Lovisa
                • Trouring: FDesigns Nelspruit (West End)
                • Troukoek: Debbie Burger van @MyTableStudio
                • Ko√∂rdineerder: @MyTableStudio
                • Platejoggie: Derick de Lange
                • Skoene: Shein
                • Skryfbehoeftes: @MyTableStudio
                • Strooimeisie-rokke: Legit
                • Tente: Geen
                • Trourok: Fynbos Boutique Nelspruit
                • Venue: Alkmaar Farmstay Nelspruit
                • Paartjie se verblyf: Alkmaar Farmstay Nelspruit
                • Vermaak: MC – Jent√© Knoetze en Tian√© Fick
                • Vervoer: Self
                • Videograaf: Damon Farmz van Focus and Capture Photography
                • Huwelik kontrak: Du Toit Smuts
                • Wittebrood plek: Cannonier Beachcomber Mauritius