Anika & Gerhard Botes

STORIE:


Helo,

Ontmoet vir Anika & Gerhard na ons 10 jaar saam ‘n paadjie saam geloop het een jaar verloof was is dit tyd gewees vir ons groot dag.

Klein en intiem het ons ‘n familie troue gehad op die strand in Mosselbaai.

Dinge het perfek in plek geval van die Venue, die weer en die mooiste son sak. Baie dankie aan Jackel on the beach Restaurant wat die dag moontlik gemaak het vir en die wonderlike kos.

Ondersteun ons in die spesiale dag deur die wonderlike fotos wat deur Samantha Amber Photography geneem was op Santos beach.

Liefde
Anika & Gerhard

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23173

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23173

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: All flowers Mossel Bay
                • Dekor: Egoli functions
                • Fotograaf: Samantha Amber Photography
                • Ko√∂rdineerder: Jackel on the beach
                • Venue: Jackel on the beach mossel bay
                • Paartjie se verblyf: Point Village hotel accommodation