Anthony & Elmarie Smith

STORIE:


Klein en intiem met die Heilige Gees wat die dag net kom vervul het.¬† Ek (die bruid) en my ma het die aand voor die tyd by Seeplaas geslaap. Dit was die spesiaalste tyd vir my gewees, ons het lekker saam gelag, saam gebid en net die trou dag in God se hande gelos.¬† Ons het aan die slaap geraak met die rok wat teen die muur hang en wag om aan getrek te word.¬† Almal moes voor die vo√ęltjies wakker word want dit was ŇČ oggend troue op die strand in Grootbrak. Al die vrouens het getittewyt en hul self mooi gemaak vir die sprokies troue wat op ons wag.¬† Die troue het 9 uur begin en ek en my pa het die wandelpaadjie begin afstap vanaf Seeplaas na die strand, Oceans van Hillsong het in die agtergrond gespeel. Toe my bruidegom my sien het sy trane baie vlak gel√™.¬† Dit was die wonderlikste oomblik en kon die Heilige Gees aanvoel.¬† Na die troue het ons fotos op die rotse gaan neem saam die familie. Ons het ŇČ lekker middagete saam geniet by Seeplaas.¬† Ons het ŇČ ŇČightshoot’ gaan doen by Mosselbaai se punt met die branders in die agtergrond.¬† Ons kon die mees asemrowende foto vasvang met die branders wat oor ons spat, ons was wel sopnat, maar dit was alles die moeite werd vir die perfekte foto.¬† Die perfekte dag op die strand afgesluit met ŇČ glasie vonkelwyn en ŇČ sonsondergang.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23178

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23178

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Lilly and Lime
                • Bruidegom-pak: Edgars
                • Dekor: Mosselbaai piekniek
                • Fotograaf: Pelser Photography
                • Huweliksbevestiger: Pastoor Johan
                • Juweliersware: Lovisa
                • Troukoek: Sweet Joy Cakes
                • Ko√∂rdineerder: Bruid se ma en skoonsussie
                • Venue: Grootbrak op die strand en ete by Seeplaas
                • Paartjie se verblyf: Seeplaas Bubble
                • Wittebrood plek: Mauritius