Bianca & Hendrik Nieuwoudt

STORIE:


Die liefde is soet!

Ons liefdes verhaal het begin 17 Mei 2019, waar ons ontmoet het by die Noord-Wes Universiteit in Potchefstroom.¬† Hendrik het uiteindelik die groot vraag gevra in Maart 2022, waar ons dadelik moes wegspring met ons troubeplanning omrede ons in Julie sou vertrek Suid Korea toe om vir ‘n jaar lank skool te gaan gee.

Omtrent al ons trou re√ęlings moes ons vanaf oorsee gere√ęl het wat dit redelik moeilik gemaak het met die 7 ure tydverskil.¬† Met dit ges√™ was Don√© van De Harte Venue vreeslik behulpsaam en het ons gerus gestel met die oorweldiger spanning van die trou re√ęlings. Ons dag het perfek uit gedraai en was presies soos wat ek oor gedroom het as klein dogtertjie.

Twee maande voor ons troue het ons terug gekeer Suid-Afrika toe. In hierdie tyd moes ek my trou rok gaan soek.¬† By die heel eerste plek Whimsical Bridal in Pretoria het ek met die eerste rok wat ek aan gepas het my droom rok gevind.¬† Dit was vir my die mooiste rok wat ek al ooit gesien het en ek kon nie dink mens kan soos ‘n prinses voel binne sekondes nie.

Ons troudag het my en Hendrik so perfek uitgebeeld en die wonderlikste herinnering van ons troue was al die emosies wat daai dag plaas gevind het by voorbaat om te sien hoe jou familie en vriende deel in jou blydskap en liefde.  Elke keer as ek terug kyk na ons trou fotos herleef ek net weer daai emosies en dus is ek so dankbaar vir ons wonderlike fotograaf wat ons dag meer as perfek vas gevang het.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23180

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23180

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Love Beloved
                • Bruidegom-pak: Bride & co
                • Dekor: Love Beloved
                • Fotograaf: Anne Grace photography
                • Gaste Geskenke: Choco notes
                • Grimering: Mia May Make Up
                • Hare: Mia May Make Up
                • Huurdienste: illume lights & decor
                • Huweliksbevestiger: Ds. S.F Meiring
                • Juweliersware: Lovisa
                • Trouring: Poggenpoel Diamond Jewlers
                • Musiek: Infinity times Infinity
                • Skoene: Truworths
                • Skryfbehoeftes: Liqerish laser and print
                • Strooimeisie-rokke: Elke strooimeisie het hul eie rokke laat maak.
                • Trourok: Whimsical Bridal Boutique
                • Venue: De Harte Venue
                • Paartjie se verblyf: De Harte Venue
                • Huwelik kontrak: Bosman & Bosman Lichtenburg
                • Wittebrood plek: Zanzibar