Carlo & Carla Gagiano

STORIE:


Waar begin ek … Ek en my man, is al 12 jaar saam voor ons getrou het. Ons albei is vroeg in ons dertigs so ons kom al saam vandat ons net uit die skool is.

Ons was FINALLY op ʼn goeie finansiële plek in ons lewens om te spaar. Ek sal dit nooit vergeet nie, ek, my moeder en Carlo het in Boskloof gesit (begin 2022) , heerlik gesels en ʼn wyntjie gedrink, toe bring my moeder die “trou gesprek” op want jissie, it was about time don’t you think? Ons het somme gemaak en toe besluit dat ons vir ʼn jaar gaan spaar en dit official maak. Carlo het my grasie gegee om alles self te reel, ek kon nie meer opgewonde wees daaroor nie, as ek toe maar net geweet het hoe baie reëlings in troue beplan was …

Ek het begin venues soek. Ons het na een gekyk en toe na nog een, Die Kalkoonde (ons gem). My moeder het my vergesel en ons het dadelik verlief geraak. Die eienaar, Martina Buxmann, die beste mens met die mooiste hart wat ek ken, was ʼn droom om saam te werk. Sy het verskeidenheid pakette wat sy aangebied het, wat ons budget sal pas. Wat nog meer amazing was, was die feit dat ons dit kon customize (wegvat of bysit) soos ons wil.  Sy was eerlik en opreg van die begin af en het so uit haar pad gegaan om ons geld te spaar waar sy kon.  Sy het tot so ver gegaan om te se dat ons die venue kon afbetaal, wat ʼn droom. Sy het toe vir my haar diens verskaffers se lys gestuur met al die ander nodige dokumente. Ek het toe op Berena Malherbe van Flowers by B afgekom wat al jare saam met Martina werk. Besluit sy gaan ons dekor en blomme doen. Alena Crafford werk ook al jare saam Martina en ons het op haar besluit vir die koek. Hulle sou alles self hanteer, al wat ek moes doen was die wedding stationary en ander klein goedjies soos my rok ens. Carlo was glad nie betrokke by enige van die reëlings nie. Ek het hom net nou en dan iets gevra and that was about it.

Alles was maklik gewees, ek het maklik my rok gekry, die girls en boys maklik hul rokke en pakke, alles het seepglad verloop. Vreeslik dankbaar daarvoor. Wat ook baie spesiaal was, my moeder het ons getrou.

Hoe ons op ons fotograaf gekom het was net so amazing, ʼn baie goeie vriend van my, Marvin, het n fotograaf in die familie. Ons het hom toe genader om ons verlowing’s shoot te doen (sodat ons net kon sien hoe hy fotos neem en om hom beter te leer ken). Ook een van die beste besluite wat ons kon neem. Bear in mind ons het nog nooit ʼn couples shoot gedoen nie, en Lloyd was die beste mens vir die job. Bekostigbaar, fantasties met sy werk en het uit sy pad uit gegaan vir ons. Ons is so dankbaar vir hom.

Fast forward net voor die troue, ek was fine tot die dag voor die tyd. Al wat ek vir myself gese het was “get out of your head and get into your heart” my goeie vriendin het dit nog vir my gese toe ons naels en lashes doen, dit het gestick … Mens hoor so baie van bruide wat meer gefokus en gestres is op wat kan verkeerd gaan as wat hul gefokus moet wees om present te wees. Baie mense se ook dat ʼn troue so vinnig verby gaan, nie ons sin nie want ons het seker gemaak ons was teenwoordig, elke sekonde.

Carlo het eers on the day gesien wat alles in die beplanning gegaan het en hy kon meer gelukkig gewees het nie. Ons het die perfekte troue gehad, en sal dit enige dag weer oorhê, presies soos dit was.

Ek kan nog baie skryf oor ons perfekte dag maar die bogenoemde was maar net ʼn brief overview.

Baie liefde,
C&C

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23185

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23185

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Flowers by B
                • Bruidegom-pak: Mr Suit Hire
                • Dekor: Flowers by B
                • Fotograaf: Lloyd Lottering Photography
                • Gaste Geskenke: Stuck On You Weddings
                • Grimering: Nique on Fleek
                • Hare: Nique on Fleek
                • Huurdienste: Flowers by B & Die Kalkoonde
                • Huweliksbevestiger: Alta Theart
                • Juweliersware: Lovisa
                • Trouring: American Swiss
                • Troukoek: Alena Crafford
                • Koördineerder: Martina Buxmann
                • Musiek: DJ Nine
                • Platejoggie: DJ Nine
                • Skryfbehoeftes: Iniek
                • Trourok: Le Petit Wedding Boutique
                • Venue: Die Kalkoonde
                • Paartjie se verblyf: Lady Loch Guest House
                • Huwelik kontrak: De Klerk & Van Gend Inc.
                • Wittebrood plek: Tuin roete