Chané & Conrad Bothma

STORIE:


Ek en my man is mekaar se vriende en het ʼn klein sosiale sirkel met net ons naaste familie daarin. Ons het aan ons lewens saam begin bou en so ook gespaar vir ons troue sodat ons alles self kon dek. Ons het ʼn klein troue gehad met 27 gaste van net ons naaste familielede.

Ons vind vriendskap in mekaar en het saam elke aspek van die troue gereël en beplan.  Dit was stresvol en die dag voor die troue het baie op en af jaag bevat, maar op die einde van die dag het ons troue gevoel soos ons, soos tuiste.  Alles was nie tradisioneel nie, my rok was anders, ons het “bridesmaids” of ʼn “best man” gehad nie, maar dit was presies hoe ons dit sou wou hê.  Ek het vroeg begin soek na ʼn trourok maar ek kon niks kry waarvan ek hou nie.  Ek het ʼn spesifieke idee gehad oor watter tipe rok ek wou hê, en so het ek dit geskets en die rok laat maak.  Nie sonder ʼn paar uitdagings van sy eie, was die rok darem gemaak en het perfek gepas.  Ons het die uitnodigings, dekor, alles self gedoen om kostes te spaar.  My pa het gehelp deur raamwerk te bou vir die welkom bord, tafel plasings ens.  My ma het al die tafelnommers geverf en my sussie die stoel plekhouers gemaak.

My Man, Pa, Boetie en met my sussie se verloofde het almal die oggend van die troue spandeer om al die dekor in plek te sit, al die rangskikkings uit te lê.  Hulle het stoele en tafels te plaas, kersies uit een gesit en alles laat lyk soos die troue van ons drome.  Ons het vir maande aan een gewerk om ons eerste dans uit te werk.  Ons het die Dirty Dancing move probeer in werk, maar ek was te onseker of ek dit sal kan doen in my rok.  Na werk en oor die naweek het ons navorsing gedoen en ons eie dans uitgewerk.  Deur alles saam te doen en te beplan is hoe ons verhouding nog altyd is en so het ons, ons troue ook benader.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23002

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23002

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Bruidegom-pak: Bride & Co
                • Dekor: Self
                • Fotograaf: Pelser Photography
                • Grimering: Ubella
                • Hare: Ubella
                • Venue: Beaurain Venue