Chané & Eric Danielz

STORIE:


Ons het in 2020 aanlyn op Koer begin gesels. Al twee van ons was nuuskierig om te sien waaroor die app gaan en was dit nou ʼn aangename verrassing. Ons het mekaar toe in persoon ontmoet en toe ons weer sien was ons gekys. Ons het sommer net in mekaar se lewens ingepas, asof dit altyd so bestem was.

Ons het alles agterstevoor gedoen – begin uitgaan, saam huis gekoop, my ring beplan, venues gekyk en toe eers kom die groot vraag in Desember 2022. Ek is op Oukersaand verras met die mooiste geskenk boksie vol roosblare waarin die ring boksie weggesteek was. Natuurlik was my antwoord ja!

Ons was dadelik verlief op The Nut Farm. Ek en Eric is mal oor die moderne look en feel so dit was perfek. Ons dekor was ook elegant en modern, met baie kerse en die tema was navy en greenery. Ons kos was gourmet burgers en ʼn gelato bar vir nagereg – die gaste was gaande daaroor!

Die troupak was ook ʼn maklike keuse, ʼn moderne blou pak met ʼn donkerbruin leer das en donker skoene. My trourok was fitted met ʼn lang sleep en die mooiste kant.

Dit was regtig die beste dag van ons lewe – alles het perfek uitgewerk en ons sou letterlik niks verander het nie!

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23198

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23198

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Love Beloved
                • Bruidegom-pak: Coquis
                • Dekor: Love Beloved
                • Fotograaf: Isense
                • Gaste Geskenke: Klein Kolwyntjies
                • Grimering: Pin Up Girls
                • Hare: Hair by Rolanda
                • Juweliersware: Lovisa
                • Trouring: Newman Designs / Deonné Le Roux
                • Troukoek: Lieflek
                • Platejoggie: EMC Productions
                • Skoene: Miladys / Edgars
                • Strooimeisie-rokke: Shein
                • Trourok: Whimsical Bridal Boutique
                • Venue: The Nut Farm
                • Paartjie se verblyf: Pecan Manor Conference Venue
                • Wittebrood plek: Laeveld, Mpumalanga