Chris & Landy Hopkins

STORIE:


Net so oor die 4 jaar terug het ons padjies by mekaar gekom.  Dankie Facebook met geen mutual vriende nie.  Die eerste keer toe ek sy hand in my rus het ek nie net butterflies gekry nie, maar die hele dieretuin … en ek voel dit nog steeds elke dag.

Hy maak die moeilike dae maklik.  Hy gee liefde en ervaring vir kinders wat hy nie voor gevra het nie.  Met hom sal ek in elke situasie ʼn oomblik vat!  Om hom meer lief te hê as enige verskil wat ons ooit sal hê.  Ons staan by mekaar al eet ons noenas (2min noodles) of steka (steak).  My gunsteling plek in die wêreld is langs hom.  As iemand my vra hoe gaan dit, kan ek net antwoord dit gaan goed met hom … want hy is my rede, hy is my alles, my ys in my wyn, my chillies op alles … my alles en meer.  Hy voltooi my as mens, as vrou, as ma.  Soos die sout in die see, die hitte in Nelspruit, perfekte lirieke is ons gemaak vir mekaar.

Ons het getrou op ʼn koppie in Nylstroom, met die mooi Limpopo veld om ons.

My Man is 40, bachelor met geen kinders, ek wil dink ek het sy voete onder hom uit geslaan.

Die venue en diens was puik, Kuthaba Bush Lodge.  Ons het ʼn wonderlike naweek troue gehad saam al ons vriende en familie.

My rok het my soos ʼn prinses laat lyk en voel.  My man in ʼn aantreklike grys pak.

Ons naweek en dag was perfek, al was ek ʼn uur laat omdat ons fotograaf stoute foto’s in die bos eers wou neem was alles perfek.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23017

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23017

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: The Floral Artist
                • Dekor: String Art, The Floral Artist and self
                • Fotograaf: Chantelle Loots
                • Gaste Geskenke: String Art, self
                • Grimering: Lozanne Make Up
                • Hare: Jordyn’s Hair
                • Huurdienste: Kuthaba Bush Lodge
                • Huweliksbevestiger: Danie Heyns
                • Juweliersware: Geleen
                • Trouring: American Swiss & Touch Wood
                • Troukoek: Vriendin
                • Koördineerder: Self
                • Musiek: AMA Promotions
                • Platejoggie: AMA Promotions & Greunen Parker
                • Skryfbehoeftes: Self gemaak
                • Strooimeisie-rokke: YDE Design
                • Trourok: Ciska Barnard
                • Venue: Kuthaba Bush Lodge
                • Paartjie se verblyf: Kuthaba Bush Lodge
                • Vermaak: Zahn, Greunen Parker
                • Vervoer: Game Viewer
                • Videograaf: Maverick Productions
                • Wittebrood plek: Moet nog gaan