Clarice & Vincent Willemse

STORIE:


Ek het geen ander beskrywing as ‘perfek’ nie.¬† Ons troue se beplanning en alles i.v.m dit, was maklik – dankie tog aan elke familielid en vriend op wie se knoppies ons kon druk.¬† Ons droom dag, my droom trourok en natuurlik, my droom man!¬† Sjoe, Die Stoor, in Nelspruit het ons dag soos ‘n sprokie laat voel en lyk, dis so natuurlik mooi.¬† Dan – hare, makeup, blomme, ek dink ons het die beste span gehad om ons ongelooflik spesiaal te laat voel op ons mooi dag. Dan het ons fotograaf, presies net ‘ons’ vasgevang, presies soos ons dit wou gehad het. Soos ek se, alles was perfek.¬† Ons kyk elke dag na ons trou foto’s, ons belofte voor ons Here Jesus, daar is nie woorde nie, ons harte is so dankbaar om die dag met soveel geliefdes te kon deel.¬† 7 Oktober, die beste dag van ons lewens, ONS dag! Ja-nee, as ons dit weer moes doen, sou ons dit presies dieselfde gedoen het.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23052

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23052

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Carol Willemse
                • Dekor: Die Stoor, Sterkspruit
                • Fotograaf: Capture the Moment
                • Grimering: Kunata Makeup
                • Hare: Edge Beauty
                • Huweliksbevestiger: Past. Blomerus
                • Juweliersware: Lovisa
                • Troukoek: Adele Maritz
                • Ko√∂rdineerder: Die Stoor
                • Platejoggie: DJ Jayden
                • Tente: Die Stoor
                • Venue: Die Stoor, Sterkspruit
                • Paartjie se verblyf: Alkmaar Farmstay
                • Videograaf: Capture the Moment
                • Huwelik kontrak: JA
                • Wittebrood plek: Mauritius