Danie & Renette Barnard

STORIE:


Ons het verloof geraak die 25ste November 2022 in Yzerfontein op die strand. Maart 2023 het ons op ons droom Venue besluit, Louvain Gasteplaas in die Langkloof.  Ons het die 7de Oktober 2023 gekies as ons troudatum. Ons het eerste ʼn gastelys opgestel, die foto en videograaf bespreek asook die hare en grimering geboek.  Na 30 verskillende trourokke se pas het ek finaal besluit op my Droom trourok, ʼn Ivoor A-lyn, V hals met ʼn effense sleep en blom motiewe op die bo-stuk.  Ek het ʼn mantel sluier gekies wat ook blom motiewe opgehad het.  My man het ʼn charcoal pak gekies met ʼn wit hemp en ʼn olyf groen das wat gepas het by die strooimeisie rokke.  Die Venue het ʼn warm, stylvolle gevoel met ʼn aardse ondertoon en voorkoms.  Die langwerpige hout tafels, wit stoel oortreksels en tafel lopers het die stylvolle kombinasie geskep wat ons verlang het met die warm toon van Oranje-geel en room rose met pennygum en goosenecks.  Een van die spesiale oomblikke was dat ons met vars roosblaar konfetti in die kerk gestrooi was, a.g.v. stormagtige reën en wind buite.  Nog ʼn spesiale ervaring was om ons troudag met beide van ons ouers te kon deel.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23030

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23030

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Garden Route Flowers
                • Bruidegom-pak: Romens (Tailored by Tux Tailor)
                • Dekor: Jonita Jonker (Louvain)
                • Fotograaf: Anine Koch Photography
                • Gaste Geskenke: Glas potjies met heuning
                • Grimering: Candi Makeup
                • Hare: Candi Makeup
                • Huurdienste: Flowers 4 U & Johnita Marx Verhurings
                • Huweliksbevestiger: Ds Ferdie Nortje
                • Juweliersware: Lovisa
                • Trouring: Daryl Joseph Fine Jewellers EST 1994
                • Troukoek: Simply in Season
                • Koördineerder: Jonita Jonker
                • Platejoggie: DJ Edward Murphy
                • Skoene: Blu Betty; Green Cross
                • Skryfbehoeftes: Lumen Lazer – Naam Liggie
                • Strooimeisie-rokke: Hoiden Bridesmaids
                • Trourok: Tying the Knot
                • Venue: Louvain Gasteplaas Trou Venue
                • Paartjie se verblyf: Louvain Gasteplaas
                • Videograaf: Kondensmelk Produksie
                • Huwelik kontrak: Van der Vyver Attorneys
                • Wittebrood plek: Addo Olifant Park en omligende omgewing