Daniel & Chené Botha

STORIE:


Ons liefde het al op skool begin blom.  10 Jaar later vra Daniel my om te trou op hulle familie plaas in die Karoo.  Ons het begin beplan aan ons plaas tema troue met styl.  Die wonderlike skakerings van groen en oranje het my oog gevang.  Ons het 2 jaar na ons verlowing getrou op die mooiste Marjaniek wat perfek was vir ons groen en oranje plaas troue met styl.  Dit was ongelooflik spesiaal om by ń plek te kon trou wat ons tema en storie so mooi kon uitbeeld.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23050

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23050

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Bruidegom-pak: Black Tie
                • Dekor: Marjaniek Gasteplaas
                • Fotograaf: Sonnekind Fotografie
                • Grimering: KM Aesthetics
                • Hare: Hair by Ella
                • Huweliksbevestiger: Ds. Ernst Endres
                • Juweliersware: Lovisa
                • Trouring: Poggenpoel
                • Musiek: Mountain Beats
                • Platejoggie: Mountain Beats
                • Skoene: Cotton On
                • Strooimeisie-rokke: Shein
                • Trourok: Bridal Expo Pop up Sale
                • Venue: Marjaniek Gasteplaas
                • Paartjie se verblyf: Marjaniek Gasteplaas
                • Huwelik kontrak: Chantel van Heerden
                • Wittebrood plek: Phuket – Centara Villas