Daniel & Leandri Bredenhand

STORIE:


My Geliefde het eendag by my werk ingestap en ons het net geweet dat ons vir mekaar bedoel is. Dit het hom 45 Minute geneem om die moed op te bou om my nommer te kry,10dae later, op nuwe jaar was ek uit gevra,5 weke later het ons verloof geraak, en 5 maande later het ons getrou! Alles rondom ons beplanning was op ho√ę spoed gedoen, want ons kon eenvoudig net nie wag om getroud te wees nie! Die feit dat ons 2 en half ure weg van mekaar gewoon het, het gesorg dat meeste beplanning oor die telefoon gedoen is. Ek het my eie trourok gemaak, die strooimeisie rokke asook blommemeisie rokkies, √©n die strooijonkers se strikdassies! Gelukkig is my beste vriendin ook baie handig met die naald, en kon vir ‘n paar sessies insit om te help en het nog die aand voor die troue vir my ‘n laaste paar p√™rels aan my soom gewerk, terwyl ek verstellings gedoen het aan rokkies van die trougelei wat eers 2 aande voor die tyd kon afvlieg vir die okasie! Met alles wat so vinnig geloop, gebeur en gevorm het kon ek steeds teenwoordig wees om elke oomblik van beplanning en waar wording van die Beloftes van God oor ons lewens in te neem. Elke oomblik was uit en uit ‘n se√ęning van bo. Het alles perfek afgeloop? Ne√© hehe! Dit is wat die bestes stories maak wat ons eendag vir ons kinders oor kan oorvertel.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23210

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23210

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Rosenhof Farm
                • Bruidegom-pak: Mr Suit Hire Worcester
                • Fotograaf: Klapperbos Photography
                • Hare: Martina de Koker
                • Huurdienste: Johnita Marx Verhurings Oudtshoorn
                • Huweliksbevestiger: Freddie La Grange
                • Juweliersware: Swarovski Armband
                • Trouring: NWJ
                • Troukoek: Lize Snyman
                • Skoene: Bruid:Te Fraai Diena Roosgoud vellies Bruidegom: WOOLWORTHS
                • Skryfbehoeftes: Cybertel Ladismith
                • Strooimeisie-rokke: Leandri.W by Design
                • Trourok: Leandri.W by Design
                • Venue: Langenhoven Gimnasium Sportklub
                • Huwelik kontrak: Freddie La Grange
                • Wittebrood plek: Lake Pleasant Sedgefield