David & Dani De Bruyn

STORIE:


Ons het verloof geraak in Maart 2023 met ʼn oulike strand verassing verlowing in Stilbaai.

Ons troue was verseker iets uit ʼn sprokies verhaal.  Ons het getrou by Monate Game Lodge in Modimolle, Limpopo, en ons wou graag ʼn 2 dag troue gehad het, om saam vriende en familie te kuier.

Met ons trou reëlings het alles net perfek uitgewerk, ons het van die begin af die hele troue, ons verhouding en ons huwelik toegewy aan die Here en Hom vertrou om elke plan en visie wat ons gehad het te laat uitwerk, en Hy het ons verwagtinge kom oortref.

Ons het getrou onder ʼn groot vyeboom wat by ʼn rots uitgegroei het, in die middel van die bos, wild en die pragtige natuur as ons agtergrond.  En soos ons daar staan, gereed om ons beloftes aan mekaar te sê, het dit het my so herinner aan wat ook al ʼn mens deurgaan, as mens se huis op die Rots gebou word, mens deur enige iets kan kom en dat dit die begin van ʼn wonderlik lewe saam gaan wees.

Ons seremonie was onder die sterre tussen twee groot rotse, boma vure wat brand en die mooiste tafels met kerse en liggies om die venue wat die atmosfeer geskep het.  Ons troue het verseker ons persoonlikhede weerspieël en ons is dankbaar vir al die verskaffers, en ons vriende en familie wat die dag meer spesiaal gemaak het.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23129

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23129

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: The Love Knot
                • Bruidegom-pak: Bogart
                • Dekor: The Love Knot
                • Fotograaf: Zandalee Smit Photogrphy
                • Gaste Geskenke: Fynlyn Ontwerpe
                • Grimering: Alremé Blignaut
                • Hare: Alremé Blignaut
                • Huweliksbevestiger: Ps Francois Burger
                • Juweliersware: Lovisa
                • Trouring: Shiny Rock Polish
                • Koördineerder: Monate game lodge
                • Musiek: Dj Saggies
                • Platejoggie: Dj Saggies
                • Skryfbehoeftes: Tella Projects PTY LTD
                • Trourok: Loryn Jonas
                • Venue: Monate Game Lodge
                • Paartjie se verblyf: Monate Game lodge
                • Wittebrood plek: Zanzibar