Dean & Carla Botha

STORIE:


Ons is voorgestel aanmekaar deur ʼn gemeenskaplike vriend. Ons was onderskeidelik 16 & 17 toe ons ontmoet het. Dean het my uitgevra op ons tweede date en ek was vas oortuig dat dit net ʼn fling gaan wees. Sewe jaar later het hy en my beste vriendin die verlowing beplan en het beide van hulle en my pa hulle monde verby gepraat. Nietemin was dit perfek. Die vriend wat ons aanmekaar voorgestel het het ons verlowing afgeneem. My trourok is ʼn SILA Bridal pasgemaakte rok. Ek is mal oor eenvoud met ʼn moderne twist. Die bokant van my rok het simmetriese krale wat die moderne deel inbring. Die onderkant is ʼn eenvoudige A-Lyn. My ring is deur Marion Rehwinkel gemaak. Marion het die diamant op Instagram gepos waarna my beste vriendin dit vir ons aangestuur het. Ek en Dean het toe saam my verloofring ontwerp. Dis ʼn 1ct Marquise diamant in ʼn witgoud solitaire setting. My trou pante is uit my oorlede ma se trouring gemaak.
Dean se trouring is by Stonz gekoop. dit was net só perfek van die begin tot die einde. Dit was ʼn ongelooflike oomblik om mekaar die eerste keer in die kapel te sien toe die deure oopgaan. En iets wat vir my ook uitgestaan het is dat ek gekies het om ʼn First Look saam my broers en my pa te doen, aangesien ons ʼn baie gehegte gesin is.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23009

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23009

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Love Beloved
                • Bruidegom-pak: Black Tie
                • Dekor: Love Beloved
                • Fotograaf: Foxline Productions
                • Gaste Geskenke: Divan van der Merwe
                • Grimering: MissJayDeeKayBeauty
                • Hare: Michelle at Authentic Collection
                • Huweliksbevestiger: Teodor van der Spuy
                • Juweliersware: Oorbelle: Miekeraai
                • Trouring: Marion Rehnwinkel, Michele Jewelers, Stonz
                • Troukoek: BakeMePretty
                • Koördineerder: Lace on Timber
                • Platejoggie: EventVision
                • Skoene: Shein
                • Skryfbehoeftes: Marilé van den Berg
                • Strooimeisie-rokke: Karen Couturier
                • Trourok: Sila Bridal
                • Venue: Lace on Timber
                • Paartjie se verblyf: Lace on Timber
                • Vermaak: Ons vriende het gesing
                • Videograaf: Foxline Productions
                • Huwelik kontrak: Boshoff Inc
                • Wittebrood plek: Drakensberge