Dirk & Charrisa Beukman

STORIE:


Saterdag 3 Junie het aangebreek … Ons troudag ná maande se beplanning is hier!  Onbeskryflik mooi.  Dit was alles waaroor ek gedroom het as ʼn Klein dogtertjie.  My sprokie het waar geword na 20 jaar se wag vir hom.  Ek het soos ‘n prinses gevoel wat afstap in my pa se arm terwyl my prins vir my wag.  Ek het beslis die mooiste man gekry – ʼn God vreesende man hy is so goed vir my en hy dra my op sy hande.  Hoe kan een dag só perfek wees?  Ons is geseënd.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23025

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23025

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Makiti
                • Bruidegom-pak: Euro suits
                • Dekor: Makiti
                • Fotograaf: The Woods fotogafie
                • Gaste Geskenke: Trou koors
                • Grimering: EA Academy
                • Hare: EA Academy
                • Huweliksbevestiger: Ds Gerhard Slabbert
                • Troukoek: Makiti
                • Strooimeisie-rokke: Carries
                • Trourok: Peter Bondesio
                • Venue: Makiti
                • Videograaf: The Woods fotogafie
                • Huwelik kontrak: Tertius Bootha Attorneys
                • Wittebrood plek: Bali