Dirkie & Megan Lubbe

STORIE:


Ons het solank gewag vir die groot dag.

Ons is maklike mense, ek het op Pinterest gaan kyk na fotos vir ons groot dag.

Ek het Wedding-Planning-Binder-Sationery-Guides gebruik om ons troue te beplan.  Ek het alles neer geskryf en my idees uit gepak dat my man kan sien, ek het hom deel gemaak van alles.

Ek het ʼn prentjie in my kop gehad vir my rok…min het ek geweet dat dit by my lyf gaan pas, die 3de winkel waarna ek gegaan het om rokke te pas, het die tannie vir my gesê my prentjie gaan nie by my werk nie omdat ek ʼn kort bruid is. S y het vir my rokke gewys wat by my lyf sal pas, die eerste rok wat ek gepas het, dit is my rok!

Hulle sê daar gaan altyd iets fout met trou reëling, maar ʼn bruid hoop nie dis haar rok nie, in my geval was dit my rok … ʼn Maand voor ons troudag het iemand anders vir my rok geteken en ek het hom nie gekry nie … Ek moes ʼn ander rok bestel het, drie weke voor die troudag het ek my rok gekry.  Dit was baie stresvol maar ons het vinnig plan gemaak en my rok was perfek.

My man is nie iemand wat ʼn pak dra nie, ons het vir hom ʼn mooi wit hemp gekry met ʼn chino broek en bruin skoene.

ʼn Bruidegom mag nie voor die tyd die bruid in haar rok sien nie, my man het seker gemaak dat ek hom ook nie voor die tyd mag sien in sy klere nie.  Ek wou net seker maak sy klere lyk reg, hy het gevra dat sy ma en my ma kyk dat dit reg is.

Ons het na twee venues gaan kyk, en die een het ons hart gewen … Dit is in die veld, die tannie verstaan ons en wat ons wil hê, die tannie is vriendelik en sy het alles gedoen om ons dag baie spesiaal te maak!

Ek wou die tafel eenvoudig gehad het met min dekor, ek het vir die tannie my idee gegee en sy het my verstaan.. Ons troue se kleure was Sage Green en Blush Pink. Daar was blare op die tafel gesit met wit rose en pink king protea’s, hier en daar fairy lights op die tafels en agter die bruidspaar se tafel.

Ons het ʼn buite troue gehad en die onthaal was binne gewees.

Die Vrydag voor ons troudag was ons by die venue om paar goed af te laai, die tannie het my deel gemaak om paar goed op die tafels te doen en dit was vir my spesiaal.

Dat familie en vriende saam met ons, ons spesiale dag kon spandeer het en dit saam met ons geniet het.

Wat vir ons spesiaal was is dat dit ons “anniversary” was van 9 jaar saam, en op daai dag het ons een geword as man en vrou!

Ons kan net die Here dank vir so spesiale dag en dat ons nog vir mekaar gespaar is.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23133

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23133

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Tannie Louise (tannie van die venue)
                • Bruidegom-pak: Woolworths & Edgar’s
                • Dekor: Tannie Louise (tannie van die venue)
                • Fotograaf: Dustydawn Photography – Bonita
                • Gaste Geskenke: Gifted – Sings, Promotion Gift & Decals
                • Grimering: Adèle Nortjé
                • Hare: StyleMe Studio Hair By Telani
                • Huweliksbevestiger: Pastoor Herman Smit
                • Juweliersware: Lovisa
                • Trouring: Sterns
                • Troukoek: Bakery Co
                • Musiek: CJ Entertainment
                • Platejoggie: CJ Entertainment
                • Skoene: Zellie & Woolworths
                • Strooimeisie-rokke: Lamei Couture
                • Trourok: House Vemasu
                • Venue: Qwin Qwa Rula Polokwane
                • Paartjie se verblyf: Pietersburg/Polokwane
                • Huwelik kontrak: Pastoor Herman Smit
                • Wittebrood plek: Zanzibar – Anaam Beach Bungalows