Done & Enrique Luüs

STORIE:


Na omtrent ʼn jaar se beplanning, waar familie uit gehelp het met dekor idees en baie stres met die strooimeisie rokke, het ons dag perfek uit gedraai.

Die trourok was ʼn a-lyn snit en was verskriklik mooi alles wat die bruid wou gehad het.  En omdat dit ʼn buite troue was, het die bruid grond pad aan gepak met sissy boy sneakers.

Die trou pak was ʼn grys 3 druk, wit hemp en forest groen Das (met vellies natuurlik).

Op die dag self met al die stres waar daarmee by gaan het ons nie veel gesien nie.  Maar nou toe ons fotos ontvang besef ons hoe mooi dit rêrig gelyk het.  Elke klein detail was perfek en die fairy lights was baie mooi.  Maar een ding wat rêrig uit staan, is toe die bokke die beker lig op ons trou aand.  Was ʼn mooi manier om die hele dag tot ʼn einde te bring.  En ons kan se dat ons troue het mense ʼn ekstra vakansie dag gegee (dankie bokke).

Die dekor was baie mooier as wat ek gedink het dit sou wees en die diere van die venue het dit ekstra spesiaal gaan maak.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23022

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23022

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Centurion Party Hire
                • Bruidegom-pak: Eurosuit
                • Dekor: Centurion Party Hire
                • Fotograaf: Marisca Nice
                • Gaste Geskenke: Spekbome van die Owl Sanctuary
                • Grimering: Lianke Thirion
                • Hare: Lianke Thirion
                • Huurdienste: Centurion Party Hire en Thulani Function Venue
                • Huweliksbevestiger: Ds Janco Mocke
                • Juweliersware: Lovisa
                • Trouring: Smith’s Jewelers
                • Troukoek: Tamryn Wells(Tam Tams Cupcakes)
                • Musiek: Thulani Function Venue
                • Platejoggie: Thulani Function Venue
                • Skoene: Sissy Boy en Vellies
                • Skryfbehoeftes: Thulani Function Venue
                • Strooimeisie-rokke: Sandra
                • Tente: Geen
                • Trourok: Bride And Co
                • Venue: Thulani Function Venue
                • Paartjie se verblyf: White Linen Guesthouse
                • Vervoer: Swift Sport
                • Videograaf: Geen
                • Huwelik kontrak: Ds Janco Mocke
                • Wittebrood plek: Ocean View Die Strand Wes Kaap