Dwayne & Carly Lake

STORIE:


Ons het besluit om nie langer te wag en het ons troue in vier maande gereël. Ons het baie blinde besluite gemaak waarvan die grootste ons venue was. Ons het foto’s van die venue gesien en het besluit ons gaan dit vat en betaal nog voor ons self gesien het hoe dit lyk. Maar dit was vir seker die beste besluite wat ons kon maak en sal niks van die dag verander nie. Dit was ʼn klein intieme dag met net ons naaste mense om die dag met ons te deel. Eenvoudig net perfek!

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23095

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23095

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Fotograaf: Tequila Studios
                • Gaste Geskenke: Houterasies
                • Grimering: Chrizaan Claassen
                • Huweliksbevestiger: Ds Ricus van der Hoven
                • Musiek: Oeschger Ackerman
                • Platejoggie: Oeschger Ackerman
                • Strooimeisie-rokke: Lily Design Studio
                • Trourok: Alta Botha
                • Venue: Tjirp
                • Paartjie se verblyf: Tjirp
                • Wittebrood plek: Dullstroom