FJ & Odette Hansen

STORIE:


Sonskyn, skaterlag, reën, reünie en ʼn lewe vol seën.

Hierdie dag het ons vir meer as ʼn jaar lank beplan.  Ons droom was ʼn reünie van almal wat ons liefhet om die liefde saam met ons te vier.  Ons wou so veel as moontlik van die mense wat ons gehelp vorm het tot wie ons is daar hê.  My ma en pa het ingespring en sommer redelik baie goed self gedoen wat die las baie ligter gemaak het.  Alles was perfek.  Die walvisse het vroegmôre begin om voor ons huisie te baljaar, die koffie was beter as gewoonlik en my hart was lig en opgewonde.  Ons kleure was pastel omdat dit gelukkige en vrolike kleure is.  Blomme het van De Rust af gekom in my oupa se ou rooi Volkswagen bus.  Hierdie bus was ook my troukar aangesien my Oupa Hennie Karsten en my broer Hennie Karsten beide oorlede is en ons soveel mooi herinneringe van hulle aan hierdie bus koppel. My ander oupa Hennie Bekker het ons weer onthou met sy gunsteling blomme, proteas.

Dit het liggies begin reën toe ek in die kerk instap.  Dit het gevoel of al ons familie in die hemel ons seën.  Na kerk het die reën opgehou en die hemel het vir ons in verskeie kleure kom jubel vir die mooiste troufoto’s.

Die onthaal was natuurlik heerlik tot die bokke ons op ons tande laat kners het.  Na die wen het die partytjie behoorlik afgeskop. Wat ʼn geseënde dag by Gourikwa natuurreservaat …

FJ se liggrys pak het ons by Awerbuchs in Bloemfontein gesien en hy het opslag geweet, dit is wat hy soek.  My rok was gemaak deur Bridal Inn in George.  Ons het so baie seën op hierdie perfekte dag ontvang deur vriende as verskaffers te kon hê.

Ons platejoggie: Henry van Rooyen.
Ons fotograaf: Charl Kemp photography.
Bruid en ma van die bruid se hare: Wilecia Coreejes Bruid, ma van die bruid en gevolg grimering: Wilecia Coreejes
Dominee: DS Kobus Eksteen
Ons blomme rangskikker: Lionel van Schalkwyk
Ballonne: Melinda Weideman
Troubeplanner: Willem Ferreira
Troukoek en nagereg: Sanja Nigrini
Bykomstighede: Lizelle Murray, Monita Nigrini, Christian paul watches

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23033

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23033

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                  • Blomme: Lionel van Schalkwyk
                  • Bruidegom-pak: Awerbuchs
                  • Dekor: Lionel van Schalkwyk, Melinda Weideman, Stephanie Karsten, Gerrit Mara
                  • Fotograaf: Charl Kemp photography
                  • Gaste Geskenke: Creative albums
                  • Grimering: Wilecia Coreejes
                  • Hare: Wilecia Coreejes
                  • Huweliksbevestiger: Ds Kobus Eksteen
                • Juweliersware: Christian Paul
                • Trouring: NWJ
                • Troukoek: Sanja Nigrini
                • Koördineerder: Willem Ferreira
                • Musiek: Henry van Rooyen
                • Platejoggie: Henry van Rooyen
                • Skoene: Truworths en pierre cardin
                • Strooimeisie-rokke: –
                • Trourok: Bridal Inn
                • Venue: Gourikwa nature reserve
                • Paartjie se verblyf: Gourikwa nature reserve
                • Vermaak: Rugby wêreldbeker
                • Wittebrood plek: Kieries Post