Franciska & Calvin Van der Merwe

STORIE:


Ons troue is gevier in die pragtige sandsteen kerk in een van die mooiste plekke in ons land, die bekoorlike dorpie Clarens.¬† Tussen die ho√ę berge en oop vlaktes het ons beloof voor God om vir altyd vir mekaar lief te wees.¬† Die seremonie was ons groot fokus en daarom wou ons seker maak dat ons in die spesiale kerk trou.

Ons het mekaar op Tinder ontmoet na die beperkings van Covid, beide was net opsoek na nuwe geselskap en avonture.  Min het ons geweet ons swipe right op Mr & Mrs Right.

Die onthaal is gehou in die beeldskone tuin van de Wittehuis, waar ons familie en vriende, eie aan ons gebruik lekker kon kuier en ontspan.¬† Ons het ŇČ wonderlike tyd gehad en kon nie ophou glimlag nie.¬† Ons wou waarlik net die dag geniet en deel saam met al die spesiale mense in ons lewens.

Ons sal dit als weer oor doen en kon nie wens vir ŇČ beter troue nie.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23032

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23032

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Bruidegom-pak: Sedgars
                • Fotograaf: Kado photography
                • Hare: Tarynne v.d Westhuizen
                • Huweliksbevestiger: Ds. Peter Hattingh
                • Trouring: De Wet’s
                • Troukoek: Sweet celebrations
                • Ko√∂rdineerder: Bruid
                • Trourok: Fynbos bridal Randburg
                • Venue: De Wittehuis
                • Paartjie se verblyf: Il Castello Boutique Hotel