Gerhard & Bernedene Henning

STORIE:


Ons het in 2016 ontmoet en ʼn verhouding vasgeknoop. Twee jaar in die verhouding in en ons het besef dat ons mekaar se sielsgenote is. Drie jaar later het Gerhard die groot vraag gevra & van daar af het die beplanning begin.

Ons troue, venue, kleurskema & die atmosfeer is presies wie en wat ons as individue en ons as een is. Elke aspek van die troue, het ons deursigtig gekies en beplan, om die beste van wie ons is & gaan wees, uit te straal en te vier saam ons naaste vriende en familie. Die aanleiding tot die groot dag en die gebeurtenis van die troue, het alles perfek uitgedraai, presies soos ons beplan het en as ons dit weer so kan doen, sal ons sonder enige twyfel! Die beplanning van ʼn troue bring ʼn ander karakter uit ʼn mens, wat ons vinnige besef het en van mekaar geleer het in die tydperk, wat ons verhouding net nog sterker gemaak het.

Beplanning van ʼn troue is nie altyd maanskyn en rose nie, maar die eindresultaat is beslis die moeite werd!

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23272

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23272

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: AGoodBunch
                • Bruidegom-pak: Eurosuit Parkview
                • Dekor: AGoodBunch
                • Fotograaf: Infinity x Infinity Productions
                • Gaste Geskenke: La Luna Invitations & Gifts
                • Grimering: Thomaske Grijseels (mh_bythomaske)
                • Hare: Thomaske Grijseels (mh_bythomaske)
                • Huurdienste: N/A
                • Huweliksbevestiger: Roedolf Basson
                • Juweliersware: N/A
                • Trouring: Bruid : Louie Daniele Diamond & Co Lynnwood Bridge – Bruidegom : Wooddo
                • Troukoek: Cindie Botha Pereira
                • Koördineerder: Miemie @ Cradle Valley Guesthouse
                • Musiek: N/A
                • Platejoggie: Infinity x Infinity Productions
                • Skoene: Shein
                • Skryfbehoeftes: Self
                • Strooimeisie-rokke: Shein
                • Tente: N/A
                • Trourok: Marike’s Wedding Design
                • Venue: Cradle Valley Guesthouse
                • Paartjie se verblyf: Cradle Valley Guesthouse
                • Vermaak: N/A
                • Vervoer: N/A
                • Videograaf: Infinity x Infinity Productions
                • Huwelik kontrak: Hartzenberg Inc
                • Wittebrood plek: Solana Beach @ Mauritius