Gerhardus & Chantelle Meyer

STORIE:


Ek het nog altyd gedroom van ʼn troue by die see, ek gaan al van kleintyd saam met my gesin na Morgan Bay waar ons ʼn huis het.
Morgan Bay is nog altyd vir my ʼn baie spesiale plek, so die “wedding destination” was daar, ek het net my man gekort.

In 2021 het die Here my en Gerhardus se paaie laat kruis, 6 maande later is ons verloof en 6 maande later trou ek met my droom man by my droom plek.

Die beplannings proses was baie eenvoudig gewees, ons wou alles so “plain” as moontlik hou.
Die venue, Pastoor, DJ en fotograaf was vir ons die belangrikste gewees. Ons familie en vriende het saam met ons hande gevat en gehelp om die saal te decorate.

Ek het Gerhardus se ring laat maak en binne in graveer “For His Glory”. Ons wil altyd herinner word dat ons huwelik ʼn groter doel het en dat dit God se liefde sal wys.

Ons gunsteling deel was dat meeste van ons vriende en familie al van die Woensdag gekom het om saam met ons te kuier. Dit was een lekker lang naweek van baie liefde en plesier.

Na ʼn week se reën in Morgan Bay, het dit op die dag oopgetrek en alles was van die oggend tot die aand perfek.
Bayview Farm het hulle self oortref met die kos. Dit was baie informeel gewees met pizza en pasta, die gaste kan nogsteeds nie ophou praat oor dit nie.

Ons kon nie vir ʼn meer perfekte dag gevra het nie.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23243

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23243

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Mimossa Blomme – Bloemfontein
                • Bruidegom-pak: Edgards
                • Dekor: Deco Table – Bloemfontein
                • Fotograaf: Robyn Coldham
                • Gaste Geskenke: Yskas magnete met ons worship song – Yskoud, Bloemfontein
                • Grimering: My vriendin, Elme Bezuidenhout
                • Hare: My vriendin, Elme Bezuidenhout
                • Huurdienste: Geen
                • Huweliksbevestiger: Ps. Fanie van der Walt
                • Juweliersware: Geen
                • Trouring: Bruid – Carin Juweliers. Bruidegom – Allan Robb Juweliers
                • Troukoek: Geen
                • Koördineerder: Bruid
                • Musiek: Dynamic Sound – Oos London
                • Platejoggie: Dynamic Sound – Oos London
                • Skoene: Shein
                • Skryfbehoeftes: Geen
                • Strooimeisie-rokke: Geen
                • Tente: Geen
                • Trourok: Annette Liebenberg – Bloemfontein
                • Venue: Bayview Farm, Morgan Bay
                • Paartjie se verblyf: Bayview Farm, Morgan Bay
                • Vermaak: Geen
                • Vervoer: Geen
                • Videograaf: Geen
                • Huwelik kontrak: Fourie Prokureurs – Bloemfontein
                • Wittebrood plek: Buff and Fellow, George