Gert & Denine Fourie

STORIE:


Gert is ʼn unieke persoon, enig in sy soort. Dit is juis hierdie eienskap wat hom so aantreklik maak.

Een aand kom hy by my huis aan met sy hande agter sy rug, maar steek omtrent 20cm veld gras bo sy kop uit. Ek het hard probeer om my lag in te hou vir die verspotte man. Hy haal toe ʼn groot bos veld gras agter sy rug uit. Hy oorhandig hierdie bos met soveel liefde: “Jy hoef nooit groener gras te gaan soek nie, ek sal genoeg gras vir jou gee.” Net daar ek het geweet dat ander meisies dalk eerder blomme sou verkies, maar hierdie gras pol het net soveel meer beteken.

Deur die jare gee Gert gereeld vir my ʼn grasie om my aan sy liefde te herinner.

ʼn Paar jaar later, net na nuwe jaar vra hy my om te trou. Ons was op die plaas en was in die veld, daar in die bos kry ek toe ʼn parkerings bord. Met my omdraai slag staan hierdie man agter my, my ring om ʼn veld blommetjie en met trane in sy oë vra hy: “Sal jy jou hart langs myne parkeer?” Met my antwoord JA sak daar toe ʼn bui reën uit en ons moes hardloop vir skuiling.

Dit is net 10 maande later wat ons toe dit knoop deur gehak het op die mooiste Gasteplaas, Winton. Die plaas is net buite Deben in die Kalahari waar genoeg gras ons kon omring. Die mooiste ou plekkie met al sy oudhede was net reg om ons droom te bewaarheid.

Ons het toe goed gedink om as tafel versierings verskillende soorte grasse in ou bruin botteltjies te gebruik. Dit is juis daardie eerste gras pol wat ons liefde laat vonk het. Ons plaastroue het ons liefde in soveel meer as een manier vasgevang.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23239

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23239

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: iNiSkuur Kuruman
                • Dekor: Surè Duvenhage
                • Fotograaf: Carol de Villiers
                • Gaste Geskenke: Papa’s Signs Kuruman
                • Grimering: Anjulie Kruger
                • Hare: Octailia
                • Huurdienste: Fabulous Functions
                • Huweliksbevestiger: Ds. J Trollip
                • Juweliersware: Lovisa
                • Trouring: American Swiss
                • Troukoek: The Daily Coffee Cafe Kathu
                • Koördineerder: Susan van Zyl
                • Musiek: Riaan Jacobs
                • Platejoggie: Riaan Jacobs
                • Skoene: Blue Betty
                • Strooimeisie-rokke: Infinity Dresses
                • Trourok: Eulogeo Zeloo Yolande Kruger
                • Venue: Winton Gasteplaas, Deben
                • Paartjie se verblyf: Winton Gasteplaas, Deben
                • Vervoer: Vier wiel Motorfiets
                • Huwelik kontrak: KBVS Prokureurs Kuruman
                • Wittebrood plek: Marloth Park, Kruger Wildtuin