Henro & Simoné Van Staden

STORIE:


Ons was vir 2 jaar verloof voor ons getrou het. Dit was die opwindendste maar ook die stresvolste tyd van ons lewens. Ek en my ma het alles beplan en meeste self gedoen omdat ek wou seker maak alles loop reg af. Ek het vir my ʼn hele lêer opgestel hoe alles moet lyk. Van ons makeup en hare tot die dekor en tafelplasings.

Dit was definitief een van die beste aande in ons lewens. Ons was so gestres dat ons nie eers honger was nie. Maar gelukkig het my ouers vir ons kos uitgeskep en saam huis toe gevat vir die volgende dag.

Dit was ʼn baie emosionele dag gewees, maar ook baie lekker om te sien hoe al ons beplanning bymekaar kom.

Uiteindelik is ons getroud en is nou nog, na ons honeymoon en 4 maande later nogsteeds op “honeymoon” en is nog in die wolke.

Dit was definitief die moeite werd om voor te wag 🤍🍾

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23188

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23188

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Jean’s Flowers
                • Bruidegom-pak: Woolworths
                • Dekor: Self
                • Fotograaf: Shiloh Photography
                • Gaste Geskenke: Self
                • Grimering: Edge Beauty
                • Hare: Meraki Hair Studio
                • Huurdienste: Geen
                • Huweliksbevestiger: Pastoor Jacques Goosen
                • Juweliersware: Hello Haai
                • Trouring: Aztec Jewellers
                • Troukoek: Blue Gate Restaurant
                • Koördineerder: Self
                • Musiek: Jayden Mark DJ
                • Platejoggie: Geen
                • Skoene: Shein
                • Skryfbehoeftes: Self
                • Strooimeisie-rokke: Shein
                • Tente: Geen
                • Trourok: Fynbos Bridal
                • Venue: Shiloh Wedding Venue
                • Paartjie se verblyf: Shiloh
                • Vermaak: Huibrie Catering
                • Vervoer: Self
                • Videograaf: Shiloh Photography
                • Huwelik kontrak: Pastoor Jacques Goosen
                • Wittebrood plek: Hoedspruit