Herman & Wilmari Pieterse

STORIE:


Ons troue se kleur tema was terracotta en bos. Ons was geseënd om op die wildsplaas te trou waar Herman se pa tans werk.  Die kerkdiens was onder ʼn ou hardekool boom en ons onthaal was in ʼn groot stoor. Ons altwee het saam gestem dat dit omtrent ons trou droom sal wees om ʼn regte bos troue te hê.

My styl was bietjie anders as die normale bruid.  Ek wou nie in ʼn wit rok trou nie.  Ek het ʼn pragtige A line blush wedding dress gehad waar daar lace blomme op was. Ek wou oorspronklike blomme ook op hê.  My hare was baie aan my natuurlike rooi hare en ek het minimale juwele gedra.  My skoene was vir my ook mooi omdat dit ook ʼn baie ligte kleur was met pêrels om my enkels.

Ek sal se in my opinie was die hoogtepunt van ons troue net nadat die dominee aangekondig het ons is getroud.  Ons het op ʼn Spoegwolf liedjie uit gestap met die confetti en daarna fotos gaan neem van ons as ʼn paartjie.  Dit het in gesink ons is getroud en ons kon net soveel liefde vir mekaar voel.  Om te weet hierdie is die begin van ons toekoms was vir ons net asemrowend

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23176

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23176

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Myblomshop
                • Fotograaf: Wilddaisy photography
                • Gaste Geskenke: Forget me not crafts
                • Grimering: Trijean’s makeup studio
                • Hare: HairBeau-Tique
                • Trourok: Lamei Couture
                • Venue: Kapiri, Gravelotte