Ilze & Wessel Mostert

STORIE:


Na 8 jaar se verhouding het Wessel my uiteindelik die “Ja” woord gevra.¬† ŇČ Paar maande daarna is ek en my beste maatjie getroud.

Ons het begin met ons venue soek en was dadelik verlief op Beaurain, dis net buite Heidelberg.¬† ŇČ Glas gebou, baie modern en die kos en eienaar maar die keuse vir ‘n mens maklik om nie eers verder te soek nie.

Ons het Wessel se suit by Zedmen laat maak, ons wou ‘n kleur kies wat buitengewoon was maar ook elegant, sy suit lyk swart met tye maar het ‘n blou, groen skynsel en al sy besighede is in die lining gedruk.

My rok, dit was ‘n baie groot voorreg om my rok saam met my ma te kon ontwerp en maak , ek is ‘n mode ontwerper in Vanderbijlpark en my ma werk saam met my.¬† My rok het baie detail , krale en baie handewerk gehad.¬† My rok was mooier as wat ek ooit kon droom en baie spesiaal.

Ons het op kleur besluit vir die blomme en toevallig het ons preek ook oor kleur gegaan.  Ek het laat die gaste swart aantrek so die kleur van die blomme het behoorlik uitgestaan en was pragtig.

Ons hele dag was perfek en ons kon nie vir beter vra nie, my hoogtepunt was toe ek in die kerk instap met my boetie lang my sy en Wessel wat baie opgewonde voor staan en wag.

Dit was werklik die mooiste, beste dag van my lewe.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23024

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23024

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Veldmeisie
                • Bruidegom-pak: Zedmen
                • Dekor: Veldmeisie
                • Fotograaf: Splendid
                • Gaste Geskenke: Droom ontwerp
                • Grimering: K.Lee’s Make-up Artistry
                • Huweliksbevestiger: Andries Vermeulen
                • Juweliersware: Carlo Hayes
                • Trouring: Marion Rehwinkel
                • Troukoek: Winterberry and Whisk
                • Ko√∂rdineerder: Beaurain
                • Musiek: Kobus Nel
                • Strooimeisie-rokke: Ilze Delport Mostert Couture
                • Trourok: Ilze Delport Mostert Couture
                • Venue: Beaurain
                • Paartjie se verblyf: Beaurain
                • Videograaf: Dvb production
                • Huwelik kontrak: Nolte
                • Wittebrood plek: Kuredu Maldives