Inge & Marais Schooeman

STORIE:


Na my man my gevra het laat een aand in Roosmaryn se tuin in Potchefstroom was ons baie opgewonde en het onmiddellik ingespring met trou beplannings. Soos meeste bruide, het dinge nie juis afgeloop soos dit moes nie. My ma het siek geraak en die groot troue was nie meer moontlik nie. Op die ou einde van die dag het ek en Marais besluit om eerder ʼn klein seremonie te hou met net ons naaste familie en beste vriende en vriendinne. Dit het beter gepas in ons sak en mamma kon lekker gemaklik saam kuier. Dit was die perfekste dag en ek kon nie vir beter vra nie. Dit was truely ‘magical’.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23260

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23260

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Fancy Functions
                • Bruidegom-pak: Woolworths
                • Dekor: Fancy Functions
                • Fotograaf: IdoLife photography
                • Gaste Geskenke: Dickybird designs
                • Grimering: MJ Artistry
                • Hare: MJ Artistry
                • Huurdienste: Fancy Functions
                • Huweliksbevestiger: Faan Myburgh
                • Juweliersware: Bride & Co. En Bridal Hair Botique
                • Trouring: American Swiss
                • Musiek: SuperSounds
                • Platejoggie: SuperSounds
                • Skoene: Shein
                • Skryfbehoeftes: Paperbloom
                • Trourok: The Bridal House
                • Venue: Hartenbos Game Lodge
                • Paartjie se verblyf: Hartenbos Game Lodge
                • Wittebrood plek: Hartebeespoort dam