Jaco & Shirene Badenhorst

STORIE:


Ons storie …

Ek en Jaco is 4 jaar saam, ons het die 23ste Januarie 2022 verloof geraak en daar het ons troubeplanning avontuur begin.

Na ʼn lang gesoek na ons droom Venue het ons uiteindelik op Inyala Game lodge besluit.  Winia (die eienaar) het alles so maklik en lekker vir ons gemaak, sy het alles vir ons gedoen en gereël, van dekor tot ruikers.  Sy en haar span het troubeplanning baie eenvoudig en gerieflik gemaak.

Ons het onder ʼn tent in die veld getrou met wild in die agtergrond en die prag van die natuur wat ons omring, so dekor was nie eintlik nodig gewees nie, maar ons het dit min en eenvoudig gehou maar nogsteeds mooi.

Ek dink die moeilikste besluit uit alles was definitief om die perfekte rok te kies.  Ek het vir so lank ʼn prentjie in my kop gehad van wat ek wil hê en die oomblik toe ek begin rokke pas toe verander alles.  Elmarie (die ontwerper) het my so mooi gehelp, ek kon nie kies tussen 3 rokke wat presies ek wou hê nie en sy het alles in een vir my gesit.  My rok was op die einde perfek vir my gewees.

Ek dink nogal almal sal saam stem met die een. Die troupak was die maklikste en vinnigste van alles gewees.  Jaco het presies geweet wat hy soek en watse kleur.  Sy hele ‘outfit’ is binne ʼn uur of twee aanmekaar gesit.

Iets wat baie spesiaal was, was dat dit op ons troudag gereën het.  Ek en Jaco praat nog heeltyd van watse groot seën dit sal wees indien dit op ons troudag sou reën en die oggend van ons troue het ons reën gehad en toe die seremonie begin was die weer net verder perfek gewees, dit was regtig ʼn baie groot seën en dit was ekstra spesiaal.

Ons is werklik geseën ons troue was alles waarvoor ons gehoop het.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23005

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23005

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Inyala Game lodge
                • Bruidegom-pak: Ultimo
                • Dekor: Multistyl
                • Fotograaf: DKE
                • Gaste Geskenke: VZ signs & decor
                • Grimering: Glamour girl makeup
                • Hare: Salon Monroe
                • Huweliksbevestiger: Gerhard Viviers
                • Juweliersware: Sterns
                • Trouring: GEV Jewellery
                • Troukoek: Soné’s Cake creations
                • Koördineerder: Inyala Lodge
                • Musiek: DKE
                • Platejoggie: DKE
                • Skoene: Jollie Femme
                • Strooimeisie-rokke: Mystique’s Bridal Service
                • Tente: Inyala Game lodge
                • Trourok: Elmarie Jooste
                • Venue: Inyala Game Lodge
                • Paartjie se verblyf: Inyala Game Lodge
                • Vervoer: Inyala Game lodge
                • Videograaf: DKE
                • Huwelik kontrak: Elenor Visagie
                • Wittebrood plek: Kassaboera Hartbeespoort