Jaco & Suné Botes

STORIE:


Beste dag ooit! Ons sprokies verhaal, Ons begin.

Alles het mooi verloop soos dit beplan was.

Na ons verloof geraak het na ses jaar saam, het dinge baie vinnig begin in plek val. Ons het in geskryf vir ‘n kompetisie om n troue te wen. Wel ons het toe nou nie die troue gewen het nie, maar wel n twee ure “photobooth” sessie wat ons by die onthaal kon gebruik.

Troupak soek was seker die maklikste. Ons het by twee winkels gedraai en in totaal het Jaco vyf troupakke aangepas voor ons die wenner gekry het.

Ek aan die anderkant het kop verloor en seker omtrent twaalf trourokke aangepas. Darem alles by een “boutique”. Gelukkig was almal baie gaaf en behulpsaam om van geduldig nie eers te praat nie

Ek het n jaar en n maand voor ons droomdag al my rok gekoop en was nie een dag spyt oor my keuse nie.

Ons trou “venue” was “a dream come true” ek het dadelik geweet dit is die plek/kasteel waar ek wil trou toe ons die opedag by Castle de Angelo bygewoon het.

Die venue was net eenvoudig anders en anders was wat ons wou hê. Van die “paviljoen” sitplekke in die kerk tot die dubbel verdieping sitpleke om die dansvloer in die onthaal saal. Moet ook asseblief nie vergeet van die perde wat ons kon gebruik het vir ons fotos nie.

Om ons gaste besig te hou terwyl ons fotos geneem het, het ons natuurlik die “photobooth” gehad, die fotos wat die gaste geneem het , het ook gegaan vir ons gasteboek en die gaste kon ‘n addisionele foto strook van hulle self gehou het as n dankie sê geskenkie van ons af.

Ons het “foam light sticks” vir elke gas gehad om op die dansvloer en orals te waai en natuurlik om die aand behoorlik met n vonk te eindig het ons gaste lang “sparklers” vas gehou vir ons laaste fotos van ons troudag.

As ons terug kyk na ons troudag, is daar eerlikwaar niks wat ons sou wou verander het of anders sou wou doen nie.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23006

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23006

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Castle Da Angelo
                • Bruidegom-pak: Solomons
                • Dekor: Meestal Self & Castle Da Angelo
                • Fotograaf: Deon Coetzee Wedding Photographer
                • Gaste Geskenke: Photoboo-Thing
                • Huweliksbevestiger: Pastoor Willem
                • Juweliersware: Lovisa
                • Platejoggie: Ama Promotions
                • Skoene: Foshini & Kingsmead
                • Skryfbehoeftes: Minute Man Press Silverlakes
                • Strooimeisie-rokke: Rini Boutique
                • Trourok: BBB Exclusive Boutique
                • Venue: Castle Da Angelo
                • Paartjie se verblyf: Castle Da Angelo
                • Videograaf: Coral Tree Photography
                • Huwelik kontrak: VAN DER HOFF CLOETE INC
                • Wittebrood plek: Durban