Jacolene & Jaco Swart

STORIE:


Onverwags, maar tog so welkom. Ons het met doel in mekaar se lewens ingewals asof ons nog altyd daar moes wees; en daar was lig in die donker. Ons was op mekaar ingekerf vanaf dag een; en soos onwillekeurige beweging, soos hartklop, soos asemhaal, is ons van nature lief vir mekaar. God het ons in mekaar se hartweefsels ingeplant.

7 Oktober 2023 was soos ʼn uittreksel uit ʼn sprokiesverhaal, ons verhaal. Wat ʼn stormagtige reëndag moes wees was windloos en sonder druppels deur gebed. Jaco, netjies geklee in navy blou, met ʼn blommetjie in sy sak en ʼn glimlag van oor tot oor. Jacolene, elegant geklee in wit met ʼn spontane strik op haar rug.

In die woud onder skaduwee en met die gekwetter van voëltjies, het ons trou aan mekaar beloof voor God en ons naastes. Dit is hier waar ons voetspore een geword het en die seën oor ons en ons generasies verklaar is. Liefde en geluk was oor ons gestrooi en ons kon die kosbare oomblikke laat vasvang in lens en herinnering.

Ons het feesgevier omring deur elegante, minimalistiese wit en groen versiering, saggies verlig deur kers en filament. Ons vonkelwyn was koud, maar die atmosfeer warm, lewendig en gesellig. Ons het die aand omgedans, om gelag en enduit gevier.

Daar is lief, daar is lig, daar is ons; en so tel ons die treë tot in ewigheid.

#swartekrag

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23136

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23136

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Husband & Wife Team
                • Bruidegom-pak: Keith’s Suit Hire
                • Dekor: Husband & Wife Team
                • Fotograaf: Helene Viljoen Fotografie
                • Gaste Geskenke: The Sooq
                • Grimering: Studio Michelle
                • Hare: Studio Michelle
                • Huweliksbevestiger: Ds. Dirk Coetzee
                • Juweliersware: Viljoen Juweliers
                • Trouring: Wiekus Viljoen
                • Troukoek: Tannie Almarie
                • Koördineerder: Leonie / Murasie
                • Musiek: Errol van Tonder
                • Platejoggie: Errol van Tonder
                • Skoene: Miss Black / Superbalist
                • Skryfbehoeftes: Bevan Printing
                • Strooimeisie-rokke: Shein
                • Trourok: La Belle Mariée Bridal Couture
                • Venue: Murasie, Baardskeerdersbos
                • Paartjie se verblyf: Bridal Suite, Murasie, Baardskeerdersbos
                • Huwelik kontrak: Webb Attorneys
                • Wittebrood plek: Solana Beach, Mauritius, via Stellenbosch Travel